Connie Mulder retweeted
Vriende ons is g’n slawe van die regering nie, ons is burgers van die land. Skakel môre, 7 September, om 10:00 op Solidariteit se Facebook-blad in vir 'n regstreekse bankgesprek met my en @cpm747 Ons gaan 'n belastingskokverslag bekendstel. #BelastingProtes
Connie Mulder retweeted
I predict a miraculous recovery for NkandLazarus.
#ZumaParole
#NkandLazarus
news24.com/news24/southafric…
Connie Mulder retweeted
ANC: Leë geldkoffers & gebrekkige registrasie.
NGV: Dokters se kommer.
Die lot van fluitjieblasers.
Vanaand 21:00 op @kykNETtv gesels @LourensaEckard met o.a. @PieterDuToit @GvanOnselen @cpm747 @GraemeHosken
#kykNETingesprek
Connie Mulder retweeted
#InDieNuus
Solidarity says it has started a legal process to stop the proposed NSSF and mandatory state-controlled pension fund in its tracks. @SolidariDirk https://xitter.cf/t.co/APGz0a58Wu
Connie Mulder retweeted
R112 miljard is R112 000 000 000. Genoeg om vir elke mens op 'n vol Loftus Versfeld meer as R2 miljoen te gee.
Connie Mulder retweeted
My spaarvarkie is myne nie die staat sin nie!
Enoch Godongwana op finansies beteken dat die stryd om pensioene veel erger gaan word.
Ons durf nie hier 'n tree terugstaan nie. Spaargeld mag nie steelgeld word nie.
#cabinetreshuffle #Ramaphosa
Connie Mulder retweeted
AmaZulu King Goodwill Zwelithini has died.
Sad loss. My sympathy with his family and with the Zulu nation.
I had more than one positive discussion with him on South Africa and the future.
Connie Mulder retweeted
"Dit is onwaarskynlik dat die regering met die kundigheid of kapasiteit wat die implementering van so ʼn omvangryke entstofprogram verg, vorendag sal kan kom," sê @cpm747 @SolidariDirk @RealMorneMalan
Connie Mulder retweeted
#SKOLENUUS
Is jy onseker oor hoe kleuterskole geraak word met die aankondiging dat skole eers op 15 Feb open?
Volgens Mhaule, adj. min. van basiese onderwys, word kleuterskole nie geraak nie. Sy sê as hulle reg is, mag hulle maar open.
#OpReisSaamMetMia
@solidariteit
Connie Mulder retweeted
My opsomming van wat gister in die Amerikaanse hoofstad gebeur het en die politieke gevolge daarvan:
maroelamedia.co.za/debat/men… – at South Africa
Connie Mulder retweeted
"Ons sal self" is aangewys as die Nr.1 liedjie van @BokRadio se Top 200 liedjies van 2020. Welgedaan aan almal betrokke by hierdie kragtige liedjie! 👏👏🎉🎉 @steve_hofmeyr @Jay_du_Plessis @solidariteit
Connie Mulder retweeted
What a privilege to be the guest speaker today 16 December at the Amajuba battlefield,Mpumalanga. Amajuba where the small Afrikaner Boer nation surprised the world 1881 by winning the Battle and the First Independence war against British colonialism&imperialism. Amajuba behind me
Connie Mulder retweeted
Phillip Schutte en Pieter Doorewaard is op all aanklagte onskuldig bevind in die appélhof in Bloemfontein. Hulle was skuldig bevind in die Coligny Sonneblomsaak met die hoofgetuie wat later erken het hy het nie korrek getuig nie - hoop hd appélhof standaarde bly nog lank staan.
Connie Mulder retweeted
#AfriForum's CEO @kalliekriel speaking to over a thousand @SancoTshwane members at the Union Buildings who marched against among other things #FarmMurders and #FarmAttacks in South Africa today! #StopFarmMurders @afriforum
Connie Mulder retweeted
Where’s South Africa’s seat of government?
RT for Bree Taxi Rank
Fav for Union Buildings
Connie Mulder retweeted
SKOKKENDE OPINIE - Die staat se ons geld is ons geld en jou geld is ook ons geld houding bewys net weereens waarom dit so belangrik is dat die @solidariteit Beroepsgildes se NGV kommentaar reeds in die vorm van hofstukke geformuleer is. #NeeVirNGV @SolidariDirk @WernerHuman18































