Connie Mulder (@cpm747) profile picture
Joined January 2014
Photo by Connie Mulder (@cpm747)Photo by Connie Mulder (@cpm747)Photo by Connie Mulder (@cpm747)Photo by Connie Mulder (@cpm747)Photo by Connie Mulder (@cpm747)Photo by Connie Mulder (@cpm747)Photo by Connie Mulder (@cpm747)Photo by Connie Mulder (@cpm747)Photo by Connie Mulder (@cpm747)Photo by Connie Mulder (@cpm747)
Na @solidariteit hul op terme geplaas het, is die waansin gestop. Die toekoms verg volgehoue weerstand teen 'n regering wat geld spandeer wat hulle nie verdien nie en gevolge veroorsaak wat hulle nie dra nie. Hierdie is 'n marathon nie 'n naelloop nie. businesslive.co.za/bd/nation…
1
7
3
28
If you are in Taiwan or South Korea right now - the assurance that Biden's America will help protect you might seem like a load of Kabul #Afghanistan
2
9
2
51
Replying to @tito_mboweni
@tito_mboweni makes like an Aloe Ferox and leaves. Gonna miss him. #cabinetreshuffle #mboweni #AloeFerox
1
3
Enoch Godongwana op finansies beteken dat die stryd om pensioene veel erger gaan word. Ons durf nie hier 'n tree terugstaan nie. Spaargeld mag nie steelgeld word nie. #cabinetreshuffle #Ramaphosa
1
32
2
130
Ramaphosa wat Staatsekuriteit onder die presidensie inskuif dui op 'n President wat sy eie kabinet nie vertrou nie. Zuma het die SSA gebruik om politieke opponente te probeer uitknikker. Die faksiegeveg is nie verby nie, dit het net begin. #cabinetreshuffle #Ramaphosa
1
9
29
Dis ongelooflik. As dit 'n mislukte staatsgreep was, dan is dit die grootste mislukking van intelligensie in SA se geskiedenis. As dit nie was nie, dan is dit die grootste mislukking van intelligensie in SA se geskiedenis. 'n President wat erken die staat bestaan nie. #Ramaphosa
4
27
78
President Cyril Rama-prosa #ShutdownSouthAfrica #Ramaphosa
Toe vind ons vanaand uit daar is 'n verskil tussen 'n redenaarskompetisie wen en 'n land regeer. #cyrilramaphosa #COVID19SouthAfrica #LockdownSA
3
11
As your lights go off due to #Stage4 today - remember that the emergency reserves were used to ensure MP's could have a virtual sitting of parliament. #AllAnimalsAreEqual #Loadshedding
4
31
1
107
My fellow South Africans. Once again we've been caught unprepared by something everyone could see coming. This government has done nothing to prevent or mitigate this disaster, however we have eaten well. Thuma Mina, may the odds be ever in your favour. #Ramaphosa #lockdown
1
1
10
That is the smell of an asbestos bridge in the Free State being burned by #AceMagashule #CyrilSuspended
1
8
Short summary of SONA2021: "Let them eat Fynbos" #SONA2021 #Ramaphosa
3
8
11
Die woede wat in Amerika borrel van die "Tea Party" af het uiteindelik oorgekook. Amerika gaan diep introspeksie moet doen van beide kante af. #USCongress #USElection2020
1
Please stop blaming the public for the second wave. We have been on level1 since September. Restaurants have been open since June and family gatherings have been allowed since August.
19
124
9
483
Although government has been warning about a second wave for months, they have not increased capacity at all - they rather stole relief money and are now blaming the public.
1
32
1
154
When they talk about hospital capacity - never forget that @MYANC spent more than three times the total Solidarity Fund to bail out SAA - and got the money by cutting the salaries of doctors - in the middle of a pandemic. @solidariteit #LockdownSA #FamilyMeeting
7
179
4
363
The sentence that has destroyed the trust in Cyril Ramaphosa the most is "With immediate effect" Governing through ambush. #cyrilramaphosa #LockdownSA @solidariteit
1
11
49
"Inperking was nodig om kapasiteit in gesondheid te bou sodat ons kapasiteit nie oorweldig word nie. Nou is regulasies nodig sodat ons kapasiteit nie oorweldig word nie." Ons het ons deel gedoen, die regering het nie. Kapasiteit is in 9 maande nie vergroot nie. @solidariteit
4
30
3
119
Ongeveer 8 maande na die @SBeweging voorstel om die Pandemie gedesentraliseerd en slim te hanteer, het die ANC besef dat eenvoudige nasionale inperkings idioties is. Eintlik 'n erkenning dat die aanvanklike inperking nie gewerk het nie. #cyrilramaphosa #LockdownSA
1
5
36
Voor die spin. Terwyl Marshall Dlamini 'n toespraak gehou het waarin gestel word jy moet jou vyand doodmaak en dan ook stel dat wit mense jou vyand is het 'n wit man in die skare hom onderbreek.
8
21
4
54
Dlamini het heftig gereageer en die wit man gevra wat sy probleem is. Daarna het betogers die wit man erg aangerand, met toenemend meer betogers wat houe uitdeel.
2
4
17
Die EFF buite Brackenfell se poskantoor is soos die skool wat die wedstryd sleg verloor het maar nou probeer vir die geesbeker. #Brackenfell #BrackenfellPostOffice
1
2
1
13