Welkom by Solidariteit! Klik op die skakel vir meer inligting: https://xitter.cf/t.co/ps1a10lDTG๐Ÿ”ธ [email protected] ๐Ÿ”ธ0861 25 24 23

Suid-Afrika
Joined December 2009
Kyk gerus! Aanmatigende vrae van eNCA-joernalis taktvol beantwoord. Kommentators het heelwat te sรช gehad oor Solidariteit se inisiatief om die VF+ en DA te versoek om hul magte te gebruik om ล‰ dispuut in die RNE te verklaar. Hierdie versoek spruit uit die regering se swak hantering van buitelandse betrekkinge, veral minister Ronald Lamola se optrede. Solidariteit se druk is van groot belang, aangesien die werk van tot ล‰ halfmiljoen Suid-Afrikaners van goeie betrekkinge met die VSA afhanklik is.
2
9
44
1,461
Die regering is roekeloos. Gaan hardwerkende Suid-Afrikaners die prys betaal? In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wรชreld gesels Dirk Hermann met Theuns du Buisson oor Agoa en die risiko dat 250 000 poste verlore kan gaan indien Suid-Afrika uitgesluit word. Wat beteken diรฉ handelsooreenkoms werklik vir ons land se werknemers? Kyk hierdie week se episode en gesels saam: bit.ly/4k1iEai
2
2
15
578
#๐™Ž๐™ฉ๐™ž๐™ก๐™’๐™ค๐™ง๐™™๐™Ž๐™ค๐™ฃ๐™™๐™–๐™œ Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus; Romeine 5:1
2
2
45
690
๐——๐—ถ๐—ฒ ๐—ข๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐—ท๐—ฒ ๐——๐—ฎ๐˜€: Die kaders spook en die koninkies spartel. Selfs die trane rol. Dit wys maar net een ding: Die druk wat landsburgers aanhou toepas is in die kol. Vir meer oor Solidariteit se Regsfonds, klik hier: solidariteit.co.za/beskerm-jโ€ฆ
1
2
19
623
Die maatskaplike impak van dobbelverslawing strek oor alle vlakke van armoede. Dit is โ€™n stille verwoester wat al hoe dieper in gemeenskappe insluip en gesinne, huishoudings en lewens uitmekaar ruk. Die Solidariteit Navorsingsinstituut het vandeesweek sy dobbelverslag bekendgestel, met skokkende syfers wat onder meer wys op die astronomiese sneeubaleffek wat dobbelverslawing op individue, gesinne en gemeenskappe het. Hannes Noรซth van Solidariteit Helpende Hand vertel ons meer oor die maatskaplike impak van dobbelverslawing op ons gemeenskappe. Lees meer oor die dobbelverslag hier: bit.ly/4yNvNs6
2
3
17
669
Dit is oral โ€“ op reklamebordeTV-kanale en elke tweede webtuiste wat jy besoek. En tog verwoes dit lewens. Die Solidariteit Navorsingsinstituut doen nou verslag oor die impak van aanlyn dobbel. Hier is maar net sommige van die syfers: - Aanlyn dobbel in Suid-Afrika het tussen 2021 en 2025 met ล‰ skokkende 390% gegroei. - Die persentasie probleemdobbelaars in SA het in dieselfde tydperk van 6% tot 31% gestyg. - R1,5 biljoen (duisend miljard) is in SA aan dobbel spandeer โ€“ drie keer soveel as wat aan onderwys bestee is. Nou vra ons: Waar is die regulering en waar gaan dit eindig? Kyk hier om die verskynsel beter te verstaan: bit.ly/3VPkT6K
1
6
1
21
1,042
PODSENDING: Die regering is roekeloos en dit kan lei tot die verlies van 250 000 poste Daar is geen rasionele rede vir die regering om twispunte te skep en roekelose uitlatings te maak in โ€™n tyd waar ons belangrikste handelsvennoot moet besluit of hulle die handelsooreenkoms, Agoa, met Suid-Afrika wil hernu nie. Indien dit nie sou gebeur nie gaan die mense wat die liefste vir ons land is, normale, hardwerkende landsburgers die prys daarvoor betaal. Hierdie week gesels Dirk met Theuns du Buisson oor navorsing wat al aan die VSA bekendgestel is en wat die impak van hierdie handelsooreenkoms werklik is. Kyk hierdie week se episode en gesels saam: youtu.be/PpvXRylesAk
5
8
735
Die regering speel met mense se werk. Tot 250 000 poste is op die spel terwyl hy twispunte met die Amerikaners skep en roekelose uitlatings maak. Gewone, hardwerkende Suid-Afrikaners gaan die prys betaal as ons Agoa se handelsvoordele verloor. Daar is geen rasionele rede om diรฉ verhouding nou verder te verswak nie. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wรชreld gesels Dirk met Theuns du Buisson oor die navorsing wat reeds aan die VSA voorgelรช is en wat Agoa werklik vir ons mense se werk beteken. Kyk en gesels saam: youtu.be/PpvXRylesAk
7
12
56
933
๐— ๐—˜๐——๐—œ๐—” ๐—ฆ๐—ง๐—”๐—ง๐—˜๐— ๐—˜๐—ก๐—ง | US may announce serious measures against SA โ€“ Solidarity appeals to White House again regarding AGOA The United States of America may soon announce further, serious measures against South Africa due to the deteriorating diplomatic relationship between the two countries. This follows the announcement of visa restrictions earlier this month, which the US ambassador described as merely the first step in a series of escalating measures. According to Solidarity, it is clear that the crisis in the relationship between the two countries has now reached a breaking point, which could result in serious measures against South Africa in the coming weeks. The crisis has deepened over the past 20 months, after the Trump administration directed five asks to the South African government. These include, among other things, the condemnation of the incitement of racial violence โ€“ such as the singing of โ€œKill the Farmer, Kill the Boerโ€ โ€“ the prioritisation of rural crime (including farm attacks), and the scaling back of race-based legislation. Read the full media statement here: bit.ly/4zyrD7t
4
13
2
32
1,410
Nou vir aksie! Nรก Solidariteit se oproep oor Agoa, met โ€˜n 1 November-sperdatum wat dreig, het die volgende gebeur: - Die VF+ het โ€˜n formele dispuut binne die RNE hieroor verklaar. - Die DA gaan die kwessie op kabinetsagenda plaas รฉn beloof verdere stappe. - Solidariteit gaan in die week wรฉรฉr met die Withuis oor Agoa praat. Nagenoeg 250 000 mense se werk hang van SA se Agoa-voordele af. Gevaarligte flikker vir werkers in landbou-, mynbou-, motorvervaardiging- en ander bedrywe. Die ANC se roekelose hantering van VSA-betrekkinge het โ€˜n volslae krisispunt bereik.
10
25
1
98
1,952
๐— ๐—˜๐——๐—œ๐—” ๐—ฆ๐—ง๐—”๐—ง๐—˜๐— ๐—˜๐—ก๐—ง | Dispute within the GNU over AGOA The Freedom Front Plus (FF Plus) and the Democratic Alliance (DA) have informed Solidarity of their planned action within the Government of National Unity (GNU) regarding the African Growth and Opportunity Act (AGOA) of the United States. The FF Plus has formally declared a dispute within the GNU, while the DA has indicated that the matter will be placed on the Cabinet agenda, with the potential to declare a dispute. The DA has also announced several other steps it intends to take.
5
20
2
89
1,981
This follows a letter from Solidarity to the DA and FF Plus, calling on the two parties, who receive the majority of Solidarity membersโ€™ support at the ballot box, to enter a dispute within the GNU over AGOA. Read the full media statement here: aanlyn.solidariteit.co.za/puโ€ฆ
1
187
Dobbel het nie net โ€™n finansiรซle impak nie, die sielkundige gevolge vir die dobbelaar, sy of haar gesin en die gemeenskap kan ewe verwoestend wees. Soveel as 82% van dobbelverslaafdes leef ook met ander geestestoestande. Dobbelverslawing gaan dikwels gepaard met angs en depressie en kan in ernstige gevalle selfs tot selfdoodgedagtes lei. Mense voel dikwels hopeloos en vasgevang in โ€™n siklus waaruit hulle nie maklik kan ontsnap nie. Nicolien Welthagen vertel meer oor die sielkundige impak van dobbelverslawing. Lees meer oor die Solidariteit Navorsingsinstituut se dobbelverslag hier: bit.ly/4yNvNs6
3
4
1
18
671
SKOKSYFERS! Die Solidariteit Navorsingsinstituut het vandag โ€™n verslag oor aanlyn dobbel bekendgestel. Die verslag toon onder meer dat: - Aanlyn dobbel tussen 2021 en 2025 met โ€™n skokkende 390% gegroei het! - Die persentasie probleemdobbelaars in die tydperk van 6% tot 31% gegroei het! -R1,5 biljoen (duisend miljard) in SA aan dobbel spandeer word! Hierdie verslawing plaas enorme druk op gesinne regoor Suid-Afrika. Theuns du Buisson vertel ons meer oor die verslag. Lees ook die mediaverklaring hier: bit.ly/4hGEE90
2
12
36
1,517
๐— ๐—˜๐——๐—œ๐—” ๐—ฆ๐—ง๐—”๐—ง๐—˜๐— ๐—˜๐—ก๐—ง | Gambling industry wins, families lose โ€“ SRI report reveals shocking scale of online gambling The online gambling industry is flourishing, while South African households are increasingly facing financial strain as a result. Billions of rands are wagered annually in an industry that โ€“ according to new research by the Solidarity Research Institute (SRI) โ€“ affects not only peopleโ€™s incomes but also familiesโ€™ ability to put food on the table.
1
22
2
38
5,030
Solidariteit se dringende beroep: Die VF+ en DA moet hulle stemme hieroor dik maak. As RNE-vennote - รฉn partye vir wie bykans al ons lede stem - kan hulle 'n formele dispuut binne die RNE verklaar oor die regering se buitelandse beleid. 1 November is straks die sperdatum vir 'n besluit oor SA se toekomstige behoud van Agoa-voordele. Die handelsverhouding met die VSA is op 'n laagtepunt, veral na minister Ronald Lamola se ondeurdagte onlangse uitsprake.
9
36
113
2,135
#๐™Ž๐™ฉ๐™ž๐™ก๐™’๐™ค๐™ง๐™™๐™Ž๐™ค๐™ฃ๐™™๐™–๐™œ Aan al die geliefdes van God, geroepe heiliges wat in Rome is: Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus! Romeine 1:7
1
3
1
52
872
๐—ข๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐—ท๐—ฒ ๐——๐—ฎ๐˜€: Elke duur tenk dra die prys van politieke besluite.
2
9
39
997