Bestuurshoof: Solidariteit - Ons help bou aan 'n toekoms waarin ons kinders en hul kinders vry, veilig en voorspoedig sal wees.

Joined May 2013
Jy is dalk klaar met die politiek, maar die politiek is nie klaar met jou nie. Politieke besluite raak ons jong mense se toekoms. Met die munisipale verkiesing om die draai is daar baie om oor te praat. Dr. Pieter Groenewald gesels hieroor in Minister van Menings. Kyk gerus: youtu.be/MHlp0ef0PXM
5
1
30
1,183
Die regering is roekeloos. Tot 250 000 poste kan verlore gaan indien Suid-Afrika uit Agoa uitgesluit word. Tog kies hy juis nou om twispunte met die Amerikaners te skep. Dit is gewone, hardwerkende Suid-Afrikaners wat die prys kan betaal. Ons behoort alles te doen om hulle werk te beskerm. Ek gesels hierdie week met Theuns du Buisson oor die navorsing wat reeds aan die VSA voorgelê is en wat Agoa werklik vir ons werknemers beteken. Kyk hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld en gesels saam: bit.ly/4k1iEai
44
44
8
132
6,466
Solidariteit is, behalwe enkele ander uitsonderings, die enigste stem roepende in die woestyn oor Agoa, Waar is die ander vakbonde, sakelui en veral die regering.
128
64
13
242
7,673
Is iemand verbaas? NGV is reeds ‘n plunderpot. Die kaders kan nie anders nie.
21
201
11
461
6,422
Dispuut in RNE oor Agoa.
Lees Sondag op Maroela Media
2
21
1,132
𝗗𝗶𝗲 𝗢𝗿𝗮𝗻𝗷𝗲 𝗗𝗮𝘀: Die kaders spook en die koninkies spartel. Selfs die trane rol. Dit wys maar net een ding: Die druk wat landsburgers aanhou toepas is in die kol. Vir meer oor Solidariteit se Regsfonds, klik hier: solidariteit.co.za/beskerm-j…
11
59
1,350
Dirk Hermann retweeted
Die maatskaplike impak van dobbelverslawing strek oor alle vlakke van armoede. Dit is ’n stille verwoester wat al hoe dieper in gemeenskappe insluip en gesinne, huishoudings en lewens uitmekaar ruk. Die Solidariteit Navorsingsinstituut het vandeesweek sy dobbelverslag bekendgestel, met skokkende syfers wat onder meer wys op die astronomiese sneeubaleffek wat dobbelverslawing op individue, gesinne en gemeenskappe het. Hannes Noëth van Solidariteit Helpende Hand vertel ons meer oor die maatskaplike impak van dobbelverslawing op ons gemeenskappe. Lees meer oor die dobbelverslag hier: bit.ly/4yNvNs6
2
3
17
669
As jy die laaste Afrikaner in die ANC is wat gee jou gesag om te praat oor hoe Afrikaners voel?
On #AfricanRwnaissancePodcast today, the last Secretary General of the Nationalist Party, Daryl Swanepoel dismisses AfriSol’s campaign on Afrikaner persecution. 🔥🔥🔥 Let’s all tune in at 15h00: youtube.com/@african_renaiss… Subscribe * Like * Share
28
15
2
130
4,891
Die Mbeki-stigting kon nie ‘n Afrikaner kry om hulle vreemde idees oor Solidariteit en AfriForum te bevestig nie. Hulle kry toe die enkele Afrikaner in die ANC wat geen Afrikaners verteenwoordig nie om te sê Solidariteit en AfriForum verteenwoordig eintlik nie die meerderheid Afrikaners nie.
24
38
1
212
4,681
Die krag van die gemeenskap Solidariteit en Solidariteit Helpende Hand het ’n netwerkgeleentheid vir die Nelspruit-gemeenskap aangebied. Dit is die wonderlikste mense wat wonderlike werk in die Nelspruit-gemeenskap doen. Die groot veranderlike in Suid-Afrika gaan die krag van die gemeenskap wees.
7
43
931
Solidariteit tree in vir Agoa, die land en mense se poste en die omroeper het steeds ‘n byt.
Interview tonight on eNCA regarding South Africa's participation in AGOA.
6
38
1,190
Dirk Hermann retweeted
PODSENDING: Die regering is roekeloos en dit kan lei tot die verlies van 250 000 poste Daar is geen rasionele rede vir die regering om twispunte te skep en roekelose uitlatings te maak in ’n tyd waar ons belangrikste handelsvennoot moet besluit of hulle die handelsooreenkoms, Agoa, met Suid-Afrika wil hernu nie. Indien dit nie sou gebeur nie gaan die mense wat die liefste vir ons land is, normale, hardwerkende landsburgers die prys daarvoor betaal. Hierdie week gesels Dirk met Theuns du Buisson oor navorsing wat al aan die VSA bekendgestel is en wat die impak van hierdie handelsooreenkoms werklik is. Kyk hierdie week se episode en gesels saam: youtu.be/PpvXRylesAk
5
8
735
PODSENDING: Die regering is roekeloos en dit kan lei tot die verlies van 250 000 poste Daar is geen rasionele rede vir die regering om twispunte te skep en roekelose uitlatings te maak in ’n tyd waar ons belangrikste handelsvennoot moet besluit of hulle die handelsooreenkoms, Agoa, met Suid-Afrika wil hernu nie. Indien dit nie sou gebeur nie gaan die mense wat die liefste vir ons land is, normale, hardwerkende landsburgers die prys daarvoor betaal. Hierdie week gesels ek met Theuns du Buisson oor navorsing wat al aan die VSA bekendgestel is en wat die impak van hierdie handelsooreenkoms werklik is. Kyk hierdie week se episode en gesels saam.
2
10
39
1,041
Die regering speel met mense se werk. Tot 250 000 poste is op die spel terwyl hy twispunte met die Amerikaners skep en roekelose uitlatings maak. Gewone, hardwerkende Suid-Afrikaners gaan die prys betaal as ons Agoa se handelsvoordele verloor. Daar is geen rasionele rede om dié verhouding nou verder te verswak nie. Ek gesels hierdie week met Theuns du Buisson oor die navorsing wat reeds aan die VSA voorgelê is en wat Agoa werklik vir ons mense se werk beteken. Kyk hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld en gesels saam: youtu.be/PpvXRylesAk
6
22
2
54
1,258
Solidariteit skryf vir president Trump oor Agoa.
US may announce serious measures against SA – Solidarity appeals to White House again regarding AGOA The United States of America may soon announce further, serious measures against South Africa due to the deteriorating diplomatic relationship between the two countries.   This follows the announcement of visa restrictions earlier this month, which the US ambassador described as merely the first step in a series of escalating measures.   According to Solidarity, it is clear that the crisis in the relationship between the two countries has now reached a breaking point, which could result in serious measures against South Africa in the coming weeks.   The crisis has deepened over the past 20 months, after the Trump administration directed five asks to the South African government.   These include, among other things, the condemnation of the incitement of racial violence – such as the singing of “Kill the Farmer, Kill the Boer” – the prioritisation of rural crime (including farm attacks), and the scaling back of race-based legislation. By September 2026, only two of the issues had been addressed.   President Ramaphosa’s letter of 12 September contained no substantive proposals, while Minister Ronald Lamola’s recent actions in Washington and New York – including meetings with anti-Trump members of Congress, statements against the Trump administration during a speech in New York, and personal attacks on the US ambassador – exacerbated the situation.   Dirco’s attempts to reprimand the US ambassador heightened tensions rather than easing them.   Dr Dirk Hermann, CEO of Solidarity, says they are concerned about the final decision the White House must make regarding AGOA.   “According to all indications from Washington, AGOA is the most immediate instrument at the US’s disposal should the country wish to take action against South Africa,” says Hermann.   The AGOA legislation has been extended by Congress until the end of 2028, but the White House determines annually which countries qualify. South Africa has historically been the largest beneficiary, and hundreds of businesses derive significant benefits from it. Solidarity estimates that up to 250 000 jobs are either partially or entirely dependent on access to AGOA.   However, according to Solidarity, there is also a range of other concerning measures the US could take against South Africa: •Additional tariffs, including reciprocal or sector-specific tariffs on products not covered by AGOA (South African exports are already subject to a 12,5% tariff on most products); •Expanded personal measures, such as the revocation of existing visas and the refusal of new applications; •Financial sanctions against individuals, including asset freezes and transaction restrictions; •Termination of security and intelligence cooperation, stricter export controls on dual-use technology, and informal pressure on US companies to withhold new investments; •Isolation on the international stage, such as the already cancelled invitations to the G20 and G7.   Less likely, yet possible, steps include exclusion from the SWIFT system and broader economic sanctions, which would severely affect the rand and the economy.   Solidarity today once again addressed a letter to the White House requesting that South Africa’s participation in AGOA be retained, as the White House finalises the review process for the coming year.   See the letter here.   The letter follows months of discussions and Solidarity’s efforts to build a strong case for South Africa’s continued participation. Hermann emphasises that exclusion from AGOA or the imposition of other punitive economic measures would affect ordinary workers and exporters, and that ordinary South Africans played no part in the government’s diplomatic decisions that contributed to the deteriorating relationship.
2
29
1,046
Groot nuus!! *Dispuut in RNE oor Agoa* Die Vryheidsfront Plus (VF+) en die Demokratiese Alliansie (DA) het hulle beplande optrede binne die regering van nasionale eenheid (RNE) oor die Amerikaanse Wet op Groei en Geleenthede in Afrika (Agoa) aan Solidariteit bekend gemaak. Die VF+ het formeel ʼn dispuut binne die RNE verklaar en die DA het aangedui dat die kwessie op die agenda van die kabinet geplaas gaan word met die oog op ʼn moontlike dispuut. Die DA het ook verskeie ander aksiestappe bekend gemaak. Dit volg ná ʼn skrywe van Solidariteit aan die DA en VF+ waarin versoek word dat die twee partye, waarvoor die meerderheid van Solidariteit-lede stem, in dispuut binne die regering tree oor Agoa. Volgens Solidariteit gaan die regering se roekelose buitelandse beleid moontlik daartoe lei dat Suid-Afrika uit Agoa geskop word. Die Withuis in Amerika gaan voor of op 1 November ʼn besluit daaroor neem. Solidariteit beklemtoon dat meer as 500 000 poste in Suid-Afrika van Amerikaanse handel afhanklik is, waarvan sowat 250 000 met Agoa verbind word. Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, sê dié optrede stuur ’n belangrike boodskap dat die ANC se hantering van betrekkinge met die VSA nie die instemming van alle RNE-vennote het nie. “Ons verwelkom hierdie optrede. Werknemers en hulle gesinne kan nie die prys vir die ANC se ideologiese hardkoppigheid betaal nie. Werk en handelsbetrekkinge moet nou voor partypolitiek gestel word,” sê Hermann. Die VF+ dring aan op ’n dringende, gekoördineerde regeringsplan om Suid-Afrika se Agoa-voordele te behou. Die party vereis ook dat ministers Ronald Lamola en Parks Tau aan die RNE-partye verslag doen oor onderhandelinge met die VSA en die konkrete stappe om uitstaande Amerikaanse bekommernisse te hanteer. Die DA het bevestig dat sy leier, Geordin Hill-Lewis, die saak persoonlik met president Cyril Ramaphosa opgeneem het en dat die party reeds met Amerikaanse regeringsverteenwoordigers in gesprek is. Minister Willie Aucamp sal die kwessie binne die kabinet opper en het ook ’n dringende gesprek met die Amerikaanse regering gereël. “Die dispuut versterk ons hand in gesprekke met die Amerikaners, maar dit moet nou tot daadwerklike optrede lei. “Ons lede in die landbou-, motorvervaardigings- en mynboubedrywe het sekerheid oor hul werk nodig. Hulle kan nie op ’n uitgerekte regeringsproses wag nie,” sê Hermann. Solidariteit beplan om vandeesweek met die Withuis oor Agoa te kommunikeer en later vandeesmaand verdere gesprekke met die Amerikaanse regering in Washington te voer. “Ons het net een doel voor oë, en dit is om Agoa vir Suid-Afrika te red en ons mense se werk te beskerm. Daar is slegs enkele weke oor. Die regering moet nou nasionale belang bo die ANC se ideologie stel,” sê Hermann.
42
116
14
395
20,653
🌟 Ken jy al Solidariteit se gratis aanlyn platform? Registreer op solidariteit.co.za en kry toegang tot: ✅ Gratis CV-bouer ✅ Vakante poste – soek & doen aansoek ✅ 70+ kortkursusse ✅ Regsadvies & werkbeskerming ✅ Belangstellingsbepaler (psigiometriese toets) ✅ Vriende & vennote – alles op een plek... Dit is gratis en jy hoef nie 'n lid te wees om te registreer nie! 👉 Gaan na solidariteit.co.za en klik op "Registreer" Deel gerus – hoe meer mense registreer, hoe sterker word ons gemeenskap! 💪🏻
10
25
1,072