mispersepsie. (@_FUBAR1) header
mispersepsie. (@_FUBAR1) profile picture

gisteraand se sigaret stompies gaan nie die drang vandag wegvat nie.

Joined March 2016
Ek hoop jy weet ek sal nooit ophou bid vir jou nie. Ek hoop jy weet ek kan nooit ophou dink aan jou nie. Ek hoop jy weet... Ek gee om.
6
21
mispersepsie. retweeted
look for the sunsets, the ocean and stars, the voices of loved ones, the new faces you meet. God speaks to us consistently, not always in words. look for Him in more of your moments, because He’s present more times than you even realize. we have to look for Him wholeheartedly.
1
1,968
18
7,867
Ek wil jou net gelukkig maak en al jou pyn wegvat
3
6
Ek dink ek gaan nooit ophou verlang na jou nie.
6
17
mispersepsie. retweeted
Ek was nog altyd die een wat jou probeer vang het terwyl ek van kranse afbliksem, jou probeer optel het terwyl ek vasgetrap in die grond lê, jou in die lug opgegooi het sodat jy kan vlieg. Ek was nog altyd die een wat jou probeer vang het, en ek het, jy het gekies om te laat gaan
8
26
mispersepsie. retweeted
Ek kan vir 15 tot 20 minute voor my kas staan & steeds nie weet wat om aan te trek nie, of 'n spyskaart 5 keer deur lees sonder om te besluit wat ek wil bestel. Ek is nooit seker oor enige iets nie, maar ek was doodseker oor jou.
Maak nie saak hoeveel keer ek my hart probeer stil maak nie, dit klop steeds jou naam.
5
12
mispersepsie. retweeted
you don’t have to be in such a rush to figure it all out.... embrace the unknowns, pray hard about it & let His work come to surface.
9
974
24
4,716
mispersepsie. retweeted
some day
1
459
23
1,042
mispersepsie. retweeted
I wonder what day she stopped thinking about me or if she ever did
12
413
28
1,838
mispersepsie. retweeted
I hate talking to people who are naturally flirtatious coz I get swept up in the hype too. Now I’m twirling my hair and we’re just talking about a virus
2
17
1
139
Toe ek gese het my hart is joune totdat dit ophou klop, het ek dit bedoel. Jou hart was nie joune om weg te gee nie. Ons is nie dieselfde nie.
5
4
Ek is 'n "alles of niks" tiepe mens. Ek het net min om te gee want ek het myself stuk vir stuk langs die pad verloor.
5
16
mispersepsie. retweeted
when this is over i still can't touch you
6
324
16
1,152
mispersepsie. retweeted
no one knows how much you cried that day, but God knows, whether you felt it or not, He was there making all broken things new. trust Him.
13
4,908
93
27,576
mispersepsie. retweeted
Ek het ophou skryf, want as ek skryf dan skryf ek oor jou.
3
7
21
Vanaand het ek gelê en gesels met die Here oor jou en ek het vir hom gesê ek weet jy gaan excellent wees. - Aan my toekomstige trou vrou
4
21
mispersepsie. retweeted
Replying to @sarkasteph
Ek moenie meer lief wees vir jou nie, maar ek is..
1
4
6