Ek wens net partykeer ek kan jou boodskap, as ek maar net nou al jou nr gehad het, al jou naam geken het.
-Aan my toekomende trou vrou
98
Dink jy as ons vandag eers ontmoet het sou ons uitgewerk het? Baie keer wens ek ons het vandag eers ontmoet.
Ek sien in jou n beeldskone hart.
Ek sien in jou n rustage gees.
Ek sien in jou iemand wat nog nie vergiftig is deur die wêreld nie.
Ek sien in jou alles wat ek kort in myself.
Ek sien in jou n toekoms.
226
Kulkuns moordenaar. retweeted
Apply yourself to the present.
Fear is only an illusion, negativity is a waist of time. Focus on today and the blessings of it.
#PositiveVibes #nonegativity #beyourself – at Pretoria, South Africa
Kulkuns moordenaar. retweeted
Don't marry someone who doesn't love Jesus. They'll never love you right.
Ek praat baie met die Here oor jou deesdae, ek bid jou deur waarokal jy mee sukel.
-aan my toekomende trou vrou
6
Ek mis jou nog soms. Jy is soos n onvoltooide hoofstuk in my lewe en een wat ek glo sal so bly. Ek hoop jy vind eendag n siel wat jou weer in liefde laat glo en jou ook maak bly.
1
Ek wil nie meer tyd saam meisies spandeer wat ek weet nie die een is nie. Ek is moeg om lippe aan te raak en net niks te voel nie. Ek wil he my handpalms moet weer sweet en vlinders moet weer sweef in my maag. Ek wil weer lief he.
2









