It took another loving person coming into my life to realize that my ex was abusive in our relationship check.
2
South Africa doesn't like to lose.
Gaan vir goud!
You鈥檙e unable to view this Post because this account owner limits who can view their Posts. Learn more
mispersepsie. retweeted
Ek hoop jy weet ek sal nooit ophou bid vir jou nie.
Ek hoop jy weet ek kan nooit ophou dink aan jou nie.
Ek hoop jy weet... Ek gee om.
Jou seerkry is nie jou skuld nie maar jou genesing is jou verantwoordelik.
mispersepsie. retweeted
look for the sunsets, the ocean and stars, the voices of loved ones, the new faces you meet. God speaks to us consistently, not always in words. look for Him in more of your moments, because He鈥檚 present more times than you even realize. we have to look for Him wholeheartedly.
Ek ken teveel mense wat nie single kan wees nie.
Teveel mense spring van een verhouding na die volgende een.
Leer om jouself eerste lief te h锚.
Leer om tyd by jouself te kan spandeer voordat jy iemand anders se tyd mors.





