Luan Jacobs retweeted
Dis nou al 'n paar weke wat #Lugballon bubbling under is met die #JacaSATop20 saam met @carlamackenzie7 op @jacarandafm πŸ’ͺ Gooi bietjie daar 'n RT as jy voel ons moet hom op die Top 20 kry? Dankie!! – at Pretoria, South Africa
2
8
10
Kom kuier saam met ons en Marguerite! Sy gaan Dinsdag met van die Fynskrif aktrises en akteurs gesels! Kom vra alles wat jy nog altyd wou weet! πŸ“± storieMAKER Instagram ⏰ 17:30 πŸ—“ Dinsdag 2 Junie @Christia_Visser @Luanrunningwild @Lea_Vivier_ @ElanaAfrika @bennieboekfilm
2
5
Fynskrif | Vanaand | 20:00 | @kykNETtv In vanaand se episode: Dis matriekafskeid en Tamryn verras Ben en die kinders. CornΓ© het sy hande vol met die regshulpkliniek en Dolf & Wian moet 'n plofbare kliΓ«nte verdedig. @skutdit @Luanrunningwild @Lea_Vivier_ @ElanaAfrika
4
8
Fynskrif | Vanaand | 20:00 | @kykNETtv In vanaand se episode: Rene sukkel om aan te pas na haar operasie. Ben help 'n onderwyser wat geskors is. Adele en Wian sit vas oor Mandisa se toekoms en Luke steek 'n geheim vir sy gesin weg. @skutdit @Luanrunningwild @Lea_Vivier_
Fynskrif | Vanaand | 20:00 | @kykNETtv In vanaand se episode: Lara het haar hande vol met 'n egskeiding. Burger bied vir Katrien 'n nuwe werk aan. Rene staan voor 'n moeilike besluit en Lilani gee vir Corne baie slegte raad @skutdit @rolandamarais @Luanrunningwild @Lea_Vivier_
2
2
Fynskrif se finale seisoen het vanaand begin! Wat het julle van die eerste episode gedink? @kykNETtv @Lea_Vivier_ @skutdit @rolandamarais @albert_pret @JDBessenger @neelsvjaarsveld @Luanrunningwild #fynskrif3
3
1
12
Woohoo! Is jy reg vir Fynskrif 2?! Die Van Wyk en Vennote span is 8 Okt terug op @kykNETtv! Ons kan nie wag nie! @NinaSwart1975 @neelsvjaarsveld @JDBessenger @skutdit @Lea_Vivier_ @de_apie @Luanrunningwild @ElanaAfrika @Kim_Cloete @Edvdwalt #fynskrif2 #vanwykenvennote #8Okt – at Pretoria, South Africa
1
5
18
Baie geluk aan Luan Jacobs vir sy wen by die #Silwerskermfees @SilwerskermFees @bioskoopfilms
1
4
.@Luanrunningwild stap weg met die #Silwerskermfees-toekenning vir beste draaiboek van ’n kortfilm. @kykNETtv
4
8
Jy het reg gehoor! Die beste akteur in ’n kortfilm is @Luanrunningwild. Welgedaan, Luan. #Silwerskermfees @kykNETtv
2
6
1
10
BAIE GELUK @Luanrunningwild #silwerskermtoekennings #kortfilm #besteakteur – at Pretoria, South Africa
Jy het reg gehoor! Die beste akteur in ’n kortfilm is @Luanrunningwild. Welgedaan, Luan. #Silwerskermfees @kykNETtv
1
3
Hoekom is ek nie verbaas nie!!
1
3
Dis die amazingste gevoel as jou pelle floreer!! Baie geluk @Luanrunningwild sooooo trots op jou, jy is 'n champion!!!! ... asook @Kaz_McFadden that_lara_girl @mrjwriekert Nie alles in die lewe kom maklik nie.… instagram.com/p/B1jvQwmF9f9/…
1
2
🎬 DOMINEE TIENIE β›ͺ πŸ—“ Vanaand ⏰ 20:00 πŸ“Ί @kykNETtv Lokprent: ➑️ youtu.be/Gs1w7KE8X4k @opperman_frank @izelbezu @Luanrunningwild @Carelnel – at Pretoria, South Africa
2
3
🎬 NUL IS NIE NIKS NIE πŸ—“ Vanaand ⏰ 20:00 πŸ“Ί @kykNETtv @Morne82 @ReineSwart @Luanrunningwild @AntoinetteLouw1 @MarisaDrummond #nulisnieniksnie #diesomtotaalvanhoop πŸ“πŸ§Ÿβ€β™‚οΈπŸ“½ – at Pretoria, South Africa
3
6
Luan Jacobs retweeted
Luister Donderdag in #Radioteater na KAREL SE OUPA deur Retief Scholtz met regie deur @cwjrsg met o.a. Tobie Cronje & Ian Roelofs youtube.com/watch?v=n0Xxoq44… #drama @kobusburger @Luanrunningwild @rsgjacobs @magdaleenk @JoosteL @MartelizeBrink @johanrademan1 @Amorersg
7
2
11
FYNSKRIF 2 is oppad!!! En ons is ekstra opgewonde oor die nuwe gesigte!!! @Christia_Visser @de_apie @Lea_Vivier_ En regie deur @NinaSwart1975 Lees meer hier: ➑️ kyknet.dstv.com/program/fyns… #fynskrif @kykNETtv @moebiusfilms @neelsvjaarsveld @JDBessenger @Luanrunningwild @skutdit
2
5
23