Stories oor Afrikaanse Flieks, TV Reekse, Toneel, Musiek en Boeke. En so nou en dan ‘n kort Internasionale fliek resensie. hallo.storiemaker@gmail.com

Pretoria, South Africa
Joined September 2017
storieMAKER retweeted
Nog 'n laaste draai in Pretoria. 21 Okt by Die Kleine Skuur Teater in Centurion. #dowwedollanouofnooit #koebaaiwaaitoer Met Coenraad Rall op klavier. Min dae Dolla- 13 Des word die stilettos opgehang. @GetItPTA @CenturionFree @SACelebTweets @Roekeloos @RekordNewspaper
1
1
4
Die boeke wat op Woordfees TV se Skrywersfees is, kan direk van @ExclusiveBooks bestel word, wat hierdie webblad spesiaal vir die feesboeke geskep het: bit.ly/3mqgrps @NBPublishers @PBoekhuis @PenguinBooksSA @ToyotaSA @StellenboschUni
Ondersteun die ❤️ Woordfees-veldtog en koop ʼn kaartjie om Woordfees 2022 moontlik te maak. woordfees.co.za/afr/lief-woo… #WoordfeesTV #ToyotaUSWoordfeesTV
2
3
Ál hierdie produksies is die eerste keer op die kassie - op Woordfees TV: @DStv-kanaal 150 en @GOtvNamibia-kanaal 15. #ToyotaUSWoordfeesTV #WoordfeesTV #IetsAnders @ToyotaSA @kykNETtv @Netwerk24 @StellenboschUni
1
2
3
storieMAKER retweeted
O,lala... was jare laas op Robertson, maar maak op die #koebaaiwaaitoer einde Sept 'n draai by die splinternuwe Red Chair Bistro by @RooibergWines Saam met my is pianis Coenraad Rall. En Dolla gooi vir oulaas 'n stuiwer...net nie in Zumpies se crowdfunding! #komediekabaret
5
9
storieMAKER retweeted
Jy's in vir 'n treat as jy @marionholm "live" in die teater kan beleef. Ekstra vertoning Saterdagmiddag 18 September om 14:00 (deure open 12:00 vir ete) Want lag is die beste medisyne. @TheatreSceneCpt @DurbanvilleCPT @CapeTheatre @CapeTownEtc @capetownmag @TygerBurger @kykNETtv
1
1
storieMAKER retweeted
Sal Bijl en sy span die slang in die gras kan vang? 🐍 🐍 Besoek nou die @DStv-app vir al die vorige naelbyt-episodes van #DieByl

1
3
7
SPLINTERNUWE MUSIEKVIDEO: Devan, ons talentvolle nuweling, bederf ons die week met sy Musiekvideo #Seisoene. Gaan kyk hom en laat weet ons wat julle dink 🙌 Nou beskikbaar op YouTube 😉 youtube.com/watch?v=mwb-5DuL…
1
2
2
Ons is baie opgewonde oor die eerste Toyota US Kunstenaarsweek wat nuwe hoop en nuwe werk sal skep. Alle professionele kunstenaars met loopbane in die uitvoerende kunste kan aansoek doen. Klik hier om meer uit te vind oor die Kunstenaarsweek: woordfees.co.za/afr/nuus/die…
💕 Kaashifa en Imraan gaan trou! #Suidooster
2
3
1
60
🔜 Maandag op #Suidooster - 18:30 op @kykNETtv of @kykNETkie.
1
10
storieMAKER retweeted
Skakel vanaand om 20:00 in vir 'n aand van aksie en lekker lag met die storiefilm #Kantlyn 🏉🏉
3
3
25
JOOX South Africa het al Elandré se VUURWARM songs op een Playlist gesit, luister hier >> bit.ly/38wmqCo
1
1
storieMAKER retweeted
Dit blyk asof Kaashifa beheer neem van haar liefdeslewe vandeesweek in #Suidooster 😍 🥰

2
6
storieMAKER retweeted
Every year @Jesse_Clegg's performance is a highlight at @dieboerteater in Durbanville. Tomorrow 27 Dec - tickets are limited due to Covid 19 protocol. To book phone 021 979 1911 or on line at dieboer.com @DurbanvilleCPT @sa_artists @48hrsincapetown @TheatreSceneCpt
storieMAKER retweeted
Jy het Donderdag 20:00 'n afspraak met 'n alien @PietieBeyers wat aan 'n gesin se deur klop. Het hy goeie bedoelings, of is hy van iewers anders met verskuilde motiewe? BOETIE ONTMOET 'N ALIEN deur Johann Smith. Regie: @FIELIESH #radioteater @rsgjacobs @kobusburger
7
2
13
storieMAKER retweeted
Draairivier uit die pen van Engela Ovies, voorgelees deur Simoné Benjamin, begin vanaand om 19:20 op #RSG @NBPublishers rsgplus.org/vermaak/boeke/pr… @kobusburger @rsgjacobs @MonSpek1 @Amorersg @johanrademan1 @MartelizeBrink @SuePyler @ATKVSA
1
5
1
7