Musiek retweeted
Hou jy van #Sokkie? Jy kan die kans staan om 'n aand van goeie musiek en sokkie te wen vir jou en jou vriende
Al wat jy moet doen is stuur 'n epos aan info@afrikaansisgroot.co.za met die subject: "Ek wil sokkie" en kom geniet 'n lekker aand saam top-kunstenaars op 8 Augustus 2018
Musiek retweeted
Het jy geweet jy kan ook @elvisblue se nuwe album, Storie, op @JOOXMusiek luister? Met #JOOX het jy Elvis nou aan die punte van jou vingers om enige tyd, op enige tyd te luister.
#Friyay #JOOXIT #JOOXInJouTaal #Afrikaans #FridayFeeling
Ons wag in spanning 🤗
***GROOT NUUS!!!!!***
My eerste enkelsnit in 4 Jaar, dit word eksklusief die eerste keer gespeel op @jacarandafm @JacaBreakfast
Martin gaan Ook ‘n vinnige onderhoud met my doen - ek gesels oor die enkelsnit en my opkomende album. Skakel in tussen 8-9!
#BreekMyHart @AfrIsGroot
1
Musiek retweeted
Het jy al planne vir jou jaareindfunksie? Bederf jou werknemers met @LeahMusiekSA en @LeeScottMusic se #BattleOfTheSexes. Dié produksie is ook perfek vir enige fondsinsameling. Vir meer inligting, kontak ons op 012 751 3601.
@boersoeknvrou @kykNETtv @KLIPHARD_SABC2
Musiek retweeted
Ons 1ste workshop het so vinnig uitverkoop en daarom het ons besluit om 'n 2de een by dieselfde venue aan te bied. Julle moet vinnig spring om plek te bespreek. Stuur epos vir Ronelbrink@vodamail.co.za om jou plek vas te maak! RT Asb! Dankie julle! 💋💄❤️
Musiek retweeted
Ek kom Kaap toe!
26/07 | Brackenfell Jamrock Theatre
27/07 | Paarl Simonsvlei Winery
28/07 | Stellenbosch Drostdy Teater
29/07 | Gouda Gouda Hotel
01/08 | Montagu NG Kerk Montagu
02/08 | Swellendam The Teatro at Ten
03/08 | Mosselbaai Bravo Lounge
Musiek retweeted
So Opgewonde oor ons nuwe duet 'iemand Net Soos jy' musiek video oppad 👇👇👇@SA_Musiek @sa_artists #musiekvideo #afrikaans #iemandnetsoosjy – at South Africa
#Gatskop in glitter skoene 😂 xitter.cf/moniquesteynsa/status/…
Kan Elvis, Bobby en Dewald gou vir my luister? Ek deel Corlea se sienswyse...@AfrIsGroot @viatv @huisgenoot @DewaldWasserfal @bobbyvjaarsveld @elvisblue @CorleaBotha @KarlienVanJ
Musiek retweeted
Bobby,Karlien,Dewald en Elvis - Ek het ‘n boodskap vir julle. 😎
Ek deel dit sommer waar almal dit kan sien....
@elvisblue @AfrIsGroot @viatv @huisgenoot @DewaldWasserfal @bobbyvjaarsveld @KarlienVanJ – at Stellenbosch, South Africa
And the ladies are stepping up!
@KarlienVanJ moet asb nie @bobbyvjaarsveld TÈ seer maak tydens die kompetisie nie... 😉😉 xitter.cf/karlienvanj/status/997…
My broer is darem maar anderste. Wonder wat hulle storie nou is…
#WatKanDitWees
@elvisblue @AfrIsGroot @viatv @huisgenoot @DewaldWasserfal @bobbyvjaarsveld
Nog groter nuus 🤔😲 julle het ons baie nuuskierig! xitter.cf/dewaldwasserfal/status…
Musiek retweeted
Hou mos van n uitdaging. Loer die video. Hier kom n ding. @AfrIsGroot
@viatv
@DewaldWasserfal
#afrisgroot
#viatv
Musiek retweeted
My eerste keer by Weiveld! Sien uit!
Raai wie kom wei saam
@franjadp en @?
#eggodeluxe #weiveld instagram.com/p/BhWHjP3Bn58/
Musiek retweeted
Ons gaskunkunstenaars hierdie week is @charlizeberg , Chanelle Davids van The @VoiceSA en @Snotkop_Henning . Donderdag om 19:00 op @SABC_2 aangebied deur @NadineNet . youtu.be/b6u6oo0P2Ks
Musiek retweeted
Het jy al jou sitplek bespreek vir die hierdie lekker BATTLE OF THE SEXES produksie met @LeahMusiekSA en @LeeScottMusic wat binnekort die pad vat?!
Musiek retweeted
Op 20 April vier ons saam met Jakkie Louw sy 20 Jaar in die musiekbedryf ... moenie hierdie een mis nie
Musiek retweeted
🎸 22 April | HARTBEESPOORTDAM | Dozi @BacktotheRoots4 | Besprekings bookings@dozi.co.za
👌 as always! xitter.cf/corleabotha/status/983…
Vir die van julle wat dalk my optrede van gisteraand se #DWTS gemis het, Hier is ‘n link! Xxx
m-net.dstv.com/show/dancing-… xitter.cf/mnet/status/9832832131…






























