Doen iets prakties vir Afrikaans en gee PEN Afrikaans 'n stem. #jouafrikaanstel @PenAfrikaans @maroelamedia @zarsg @GrootFM
afrikaans.com/afrikaans-vand…
Alles is moontlik in en deur jou moedertaal! Albert van Wyk skryf sy kreatiwiteit, kritiese denke en vermoë om probleme op te los toe aan sy sterk fondasie in sy moedertaal! Hy het sy eerste miljoen rand op die ouderdom van 22 gemaak!
youtube.com/watch?v=4HCnsm2S…
Dit is Internasionale Moedertaaldag! Afrikaans het baie om te vier. Koester dit deur jou taal te lees, te leef en te leer. Deur moedertaalonderrig gee jy jou kinders die X-faktor!
afrikaans.com/projekte-wen/m…
'n Biografie van alle Afrikaanse outeurs is binnekort aanlyn beskikbaar. Hierdie nuttige hulpbron vier Afrikaanse skrywers. Maak seker elke outeur is daar! #jouafrikaanstel @maroelamedia @zarsg @vryskutskrywer
afrikaans.com/taalnuus/help-…
Afrikaans.com het met die akteurs, vervaardiger en regisseur gesels oor die nuwe Afrikaanse film, Vergeet my nie. Koop dit, lees dit, praat dit leef dit ... fliek dit! #jouafrikaanstel
afrikaans.com/vermaak/ons-wa…
Mag die liefde vandag oraloor seëvier! Vier sommer ook jou liefde vir Afrikaans en stuur 'n Afrikaanse liefdesboodskap. Jy kry dit op Afrikaans.com! #jouafrikaanstel @maroelamedia @zarsg @GrootFM
afrikaans.com/stuur-n-poskaa…
Afrikaans.com retweeted
Het jy geweet? Daar is meer as 15-miljoen radio's in SA & meer as 30-miljoen mense luister elke radio. Dit is steeds die medium wat die meeste gebruik word. #WorldRadioDay
#WorldRadioDay2020 #WeareDiversity @Amorersg @MartelizeBrink @johanrademan1 @willempelserrsg @JoosteL
Wanneer jou kind sukkel met wiskundige begrippe is visuele hulpmiddele maar skaars. Ons vertel jou van 'n fantastiese YouTube-kanaal waar die taal van die heelal ontsluit word.
#jouafrikaanstel @OnniesOnline @fedsas1
afrikaans.com/leerhulp/video…
Gaan na Afrikaans.com en stuur jou liefdeswoorde in Afrikaans.
Valentynsdag 2020 ... verklaar jou liefde in Afrikaans! Aflaaibare liefdesboodskappe waarmee jy jou hart kan verwoord. #jouafrikaanstel @zarsg @maroelamedia @GrootFM @PretoriaFM @rsgjacobs @Amorersg @YOMAIsAfrikaans
afrikaans.com/stuur-n-poskaa…
Ons is supertrots op al die uitblinkers by vanjaar se kykNET Fiëstas! Baie geluk aan al die wenners en dankie vir die uitmuntende produksies wat ons almal verryk! 'n Spesiale 👍 vir Innibos! #jouafrikaanstel #Fiestas2020 @Innibosfees
Afrikaans.com retweeted
'Die Pesalms vi ôse mense' trap diep spore in die Noord-Kaap! youtu.be/fvmF1Kft94A via @YouTube
Daar is 60 toneelstukke, waarvan 24 feesdebute is, so baie om van te kies! Ons help jou om jou fees te beplan. Vier fees in jou moedertaal ... die Woordfees is immers mondig! #jouafrikaanstel #onstaal @Woordfees
afrikaans.com/leefstyl/vier-…
Afrikaans.com retweeted
Hier is ’n paar belangrike datums in Februarie om van kennis te neem. Klik hier vir meer inligting: atkv.org.za
#Afrikaans #projekte #WeesDieVerskil #GeeJouDromeVlerke
#debat #applous #redenaars #vva #taal #lees
Dit is Moedertaalmaand en op Afrikaans.com wys ons jou waarom jy jou moedertaal moet vier. #onstaal #jouafrikaanstel
afrikaans.com/projekte-wen/m…
5 Februarie is Wêreld-hardopleesdag – die dag plaas die positiewe impak van stories met kinders deel in die kollig. Ons beskou die geletterdheidskrisis in ‘n ernstige lig en nooi jou om deel te neem aan Nalibali se uitdaging. Maak 'n verskil! #joutaaltel
afrikaans.com/taalnuus/werel…
Jy kan elkemaand uitsien na Nico Klets, ons lekker tong-in-die-kies vlog vir lekkerlag in Afrikaans! Hier is die eerste vir die jaar. #jouafrikaanstel
afrikaans.com/leefstyl/vlog-…
Die land se topmatrikulant, Madelein Dippenaar, het dit gedoen in haar moedertaal! Sy gesels met ons oor haar sukses. Kyk die video hier #jouafrikaanstel
afrikaans.com/afrikaans-vand…
Ons is opgewonde oor die beoogde muurkuns in 2020 en sal in die loop van die jaar tien nuwe skole in die Wes-Kaap besoek! #jouafrikaanstel
afrikaans.com/projekte-wen/n…











