Solhelpendehand retweeted
Geborgenheid in gemeenskappe onder druk. Lees meer: maroelamedia.co.za/leefstyl/… @solhelpendehand
Solhelpendehand retweeted
McKenzie: "Dankie aan pres. Ramaphosa, hy het met die eerste ronde geluister. Ons gaan baklei tot die einde toe want Afrikaans gaan nowhere nie."
Solhelpendehand retweeted
[UPDATE] Thousands march against the BELA Act, protesting its impact on Afrikaans-medium schools and language rights. The demonstration calls for the protection of Afrikaans education. #BELAAct #AfrikaansEducation #LanguageRights #SaveAfrikaans
Solhelpendehand retweeted
John Steenhuisen, leier van die DA politieke party meen dat die Bela-protes oor soveel meer as Afrikaans gaan, maar eerder die poging om een van die land se moedertale te beskerm. “Mense moet die kans kry om in hulle eie moedertaal te kan leer, studeer en ontwikkel.”
Solhelpendehand retweeted
Solidariteit Helpende Hand spreek deur sy deelname aan die Bela-protes waardering uit vir die Afrikaanse skoolgemeenskap wat ʼn uitnemende skoolstelsel gevestig het.
uitvoerende direkteur van SHH, te sê het.
#stopbela #losonskindersuit aanlyn.solidariteit.co.za/pu…
Solhelpendehand retweeted
41 organisasies het vanoggend tydens ‘n mediakonferensie hul teenstand teen Bela en steun vir 5 November se protesoptog gegee.
Daar is ongekende eendragtigheid.
Sien jou 9:00 by die Voortrekkermonument. Wees vroeg daar om verkeersknoop en ver parkeer te vermy.
Solhelpendehand retweeted
Bela | Grootste Afrikaanse optog in dekades verwag
maroelamedia.co.za/nuus/sa-n…
Solhelpendehand retweeted
Duisende verwag by 5 November se optog teen Bela. Grootste optog in dekades.
Sien jou by Voortrekkermonument. Verrigtinge begin 9:00, maar kom vroeg om lang rye te vermy.
maroelamedia.co.za/nuus/sa-n…
Solhelpendehand retweeted
Voortrekkermonument in oranje ter ondersteuning van Afrikaanse onderwys.
Protesoptog van 5 November gaan groot wees. Sien jou daar. Kom al van 7:00 af om lang rye en ver parkeer te vermy.
Solhelpendehand retweeted
Groot TV-skenking maak studiedrome waar maroelamedia.co.za/goeiegoed…
Solhelpendehand retweeted
Kom stap Camino van Sandsteenkerke en help kinders voed. Lees meer: maroelamedia.co.za/goeiegoed… #Afrikaans #goeienuus #reis @solhelpendehand @NoethHannes #kosblikkie
Solhelpendehand retweeted
'n Toename van probleme soos eensaamheid, depressie, angs en werkloosheid het Helpende Hand genoop om nuwe takke in dié provinsie te stig. Lees meer:
maroelamedia.co.za/goeiegoed… #Afrikaans #goeienuus @solhelpendehand #Limpopo
Solhelpendehand retweeted
Leer jongspan waardes met ‘Kroonkinders’. Lees meer: maroelamedia.co.za/afrikaans… #Afrikaans #goeienuus #ouerskap #boeke #kinderboeke @solhelpendehand
Solhelpendehand retweeted
Helpende Hand se droom vir 2024: Waardes wat werk maroelamedia.co.za/goeiegoed…
Solhelpendehand retweeted
Plant ’n tuin, word selfvoorsienend. Lees meer: maroelamedia.co.za/leefstyl/… #Afrikaans #leefstyl #tuin @solhelpendehand
Solhelpendehand retweeted
Braaf die Boerboel: ‘Dis braaf om te help’. Kom lees meer oor die boek en @solhelpendehand se Tassie-projek: maroelamedia.co.za/afrikaans… #Afrikaans #boeke #ouerskap
Solhelpendehand retweeted
. @MiaWil1 van #OpReisSaamMetMia was verlede week by die bekendstelling van die Helpende Hand Opleidingsinstituut. Dié sentrum is gebore uit HOOP! Te danke aan die Nel-familie van Pretoria kan @solhelpendehand nog duisende versorgers oplei. YT video: https://xitter.cf/t.co/yQXHhLczil
Solhelpendehand retweeted
Hoe om oor geld te dink (in teorie in elk geval). Lees meer: maroelamedia.co.za/debat/rub… #Afrikaans #geldsake #finansies #verbruikersake #rubriek @solhelpendehand













