✗Ęśŧ✗ (@esti543) header
✗Ęśŧ✗ (@esti543) profile picture
Uitenhage
Joined August 2013
Ek wens en kon sê dat dit my nie pla nie.
7
4
Jou smile maak my hart warm. Jy is die eerste in my gedagtes as ek opstaan en die laaste in my gedagtes as ek gaan slaap♥
5
3
♡ Die verskil tussen #Beloftes en #Herinneringe is dat ons Beloftes breek en Herinneringe ons breek..♡"
✗Ęśŧ✗ retweeted
Dit was veronderstel om n "fairytale" te wees maar dis n nagmerrie
2
1
So my ou trek kanada toe en ek blyy agter :'( beste van alles is,is ons is yt
1
Ek's Rrg waar oor di kak
Os stryy meer as enige iets anders
Want ek's mal oor jouuu ♥
✗Ęśŧ✗ retweeted
I want to refresh my mind, clear all my problems and just have fun with life
24
11
Afrikaans graad 9 leerdersboek @Ampie007 viva afrikaans
1
✗Ęśŧ✗ retweeted
Hy is die tipe vriend wat 1uur die oggend nog by my is en coffee drink terwyl hy my die reels van rugby verduidelik
2
1
✗Ęśŧ✗ retweeted
Ek is 'n skaam mens, maar maak gereed vir crazy shit sodra ek gemaklik raak rondom jou.
1
1
✗Ęśŧ✗ retweeted
Vasgevange tussen wie ek is en wie ek wil wees.
Ek vra mos nie te veel nie, 'n ou wat nie my hart sal breek nie
2
1
✗Ęśŧ✗ retweeted
Elke mens verdien 'n tweede kans♡
2
1