
#ifollowback♡ Legit Afrikaanse twiets!!* ☆
Joined March 2014
- Tweets255
- Following173
- Followers213
- Likes31
Al die note in musiek is nodig vir musiek om enigsens sin te maak. Sonder die verskeidenheid is die klanke van musiek leeg en eentonig..♡ :)
As jy dit wat mooi is in n persoon miskyk eindig jy met n haat binne in jou teenoor daardie persoon..*
Trane rol oor haar wang oor jou woorde van gister... maar oor die foon lag sy nogsteeds vir iets soos jou stupid grappies van vandag_♡
Die weer verduidelik wat in my hart aan gaan,, reen, storms, tornados,, vrek warm hitte. Alles is net meer intens...♡
Sy is die meisie wat altyd glimlag en se niks is vout nie terwyl sy met n gebroke hart loop en al die stukkies lanks die pad verloor_♡
♡Ds_mos_ma_di_lewe?♡ retweeted
Ek soek nie duur geskenke en duur dates nie ek soek rose en piekniek in die woud saam met jou
Meisies soek nie al jou geld en al jou besittings nie.. hulle soek net bietjie aandag, bietjie tyd, en al jou omgee...♡
♡Ds_mos_ma_di_lewe?♡ retweeted
Ek sal wel my aan die slaap raak met trane in my oe en herinneringe in my hart

