teapawt
$
lieflik.
@LAfrikaans
nie waar my hart is nie.
Joined December 2013
Tweets
4.7K
Following
34
Followers
2.4K
Likes
2.7K
Tweets
All
Posts
Sort by
Most recent
Popular
Tweets & Replies
Reposts
Media
Search
Pinned Tweet
lieflik.
@LAfrikaans
23 Jun 2016
Hoe lieflik jy ookal is kon jy my nie liefhê nie Hoe menslik jy ookal was kon jy my net onmenslik behandel
Translate post
9
14
lieflik.
@LAfrikaans
15 Aug 2016
Share the Riebeek Cellars profile of Niel Cloete and win!
lieflik.
@LAfrikaans
1 Aug 2016
Somige mense vat aan jou liggaam, ander vat aan jou siel.
7
14
lieflik. retweeted
Janco✌🏼
@Janxt96
25 Jul 2016
Liefde is giftig.
12
19
lieflik.
@LAfrikaans
9 Jul 2016
#unfucktheworld
1
lieflik.
@LAfrikaans
6 Jul 2016
Graveer jou naam in my gedagtes.
Translate post
2
3
lieflik. retweeted
Niel Cloete
@nielbob
3 Jul 2016
Jou siel bliksem soos 'n donderstraal perfek op myne neer.
27
37
lieflik.
@LAfrikaans
2 Jul 2016
Jy is gered deur gebed.
4
5
lieflik.
@LAfrikaans
2 Jul 2016
Almal hoop dat iemand ook oor hulle sal sing, dig of skryf. Weet net, die regte een sal oor jou sing, dig EN skryf.
Translate post
3
1
lieflik.
@LAfrikaans
2 Jul 2016
Jy't gebrand, hy't jou geblis. Jy't geskyn, hy't jou verdonker.
3
3
lieflik.
@LAfrikaans
2 Jul 2016
"Is jy verlief?" Fok nee.
Translate post
3
2
lieflik.
@LAfrikaans
30 Jun 2016
sad but true🙌
lieflik.
@LAfrikaans
29 Jun 2016
As ons saamstaan kan ons dalk iets uit gerig kry.
Translate post
2
1
lieflik.
@LAfrikaans
29 Jun 2016
Jy het 'n kerk nodig.
1
lieflik.
@LAfrikaans
29 Jun 2016
Die suis-geluid in my ore skree vanaand harder.
Translate post
1
lieflik.
@LAfrikaans
29 Jun 2016
Mag ek jou hart vashou.
2
lieflik.
@LAfrikaans
29 Jun 2016
My hart is op pad na jou toe.
lieflik.
@LAfrikaans
29 Jun 2016
Jy moet soms 'n koue hart hê.
lieflik.
@LAfrikaans
29 Jun 2016
Jy is nie nèt mooi nie, Jy is 'n kunswerk.
Translate post
4
3
lieflik.
@LAfrikaans
29 Jun 2016
Die probleem lê in jou bloed.
2
2
lieflik. retweeted
stres prinses
@n_vreemdeling
29 Jun 2016
Vinnige spel les: *waardEEr *gehEIm *darEm *hart is gebrEEk *Fok *in wisk is dit 'n brEUk *gevoelENS *op pad Dis nie brain surgery nie.
Translate post
19
34
Load more