deonvdm (@deonvdm1) header
deonvdm (@deonvdm1) profile picture

South African musician. Guitarist: Touch of Class (since 1989). Clinical Psychologist. Love life. Love animals. Love music.

Centurion
Joined September 2018
Photo by deonvdm (@deonvdm1)Photo by deonvdm (@deonvdm1)Photo by deonvdm (@deonvdm1)Photo by deonvdm (@deonvdm1)Photo by deonvdm (@deonvdm1)Photo by deonvdm (@deonvdm1)Photo by deonvdm (@deonvdm1)Photo by deonvdm (@deonvdm1)Photo by deonvdm (@deonvdm1)Photo by deonvdm (@deonvdm1)
Op die 14de of November maak Touch of Class Music 'n draai by Emperors Palace Barnyard! [KOOP] jou #kaartjie hier: barnyardtheatre.co.za/show.a… #TouchOfClass #TOC #musiek #afrikaansemusiek
2
1
#OnsSalSelf, die nuwe #temalied vir @solidariteit, deur verskeie @AfrIsGroot kunstenaars word vandag bekend gestel. Maak seker jy KYK na fb.me/e/1x4SQqO25
1
1
6
So bietjie #Boeremusiek om die naweek mee af te skop! Luister gerus ook op @Spotify g.co/kgs/zsCXX2 #Boeremusiek is GROOT
1
2
More middag om 16:00 gesels, sing en kuier ek en #DustyDixon met julle regstreeks! Sien jou daar! tickets.computicket.com/even… @AfrikaansM @AfrIsGroot @touchofclassmus
1
3
Maak seker jy koop jou kaartjie vanaand nog by: tickets.computicket.com/even… @AfrIsGroot @touchofclassmus
Replying to @deonvdm1
@deonvdm1 is ‘n koning op die kitaar en #DustyDixon het ‘n stem soos min - saam is hulle @touchofclassmus. Hulle #INbly-konsert skop óók die naweek af. Kry ‘n kaartjie slegs by @Computicket
1
1
Het jy al jou kaartjies gekoop vir hierdie Vrydag (7 Februarie) by die Aasvoël Klub in #Bloemfontein? Stuur 'n epos na vultureclubevents@gmail.com of skakel 079 796 7975!
Begin 2020 op n lekker noot! @touchofclassmus is by eriks_cove instagram.com/p/B6ksfyvFkzP/…
afrisgroot 2019! Dankie aan elkeen wat daar was! Indien jy nie dit kon bywoon nie, onthou om @AfrikaansIsGroot Vol. 12 deel van jou versameling te maak! #stillesoldate instagram.com/p/B5iAVJ3lFY-/…
1
3
Kyk nou net hier!! Laerskool Concordia in Boksburg, Gauteng! #StilleSoldate! Dankie julle! *** Kom maak 'n draai by die skool vanaf 07:00 tot 19:00 vanaand om saam met ons bloed te skenk! Saam kan ons 'n verskil… instagram.com/p/B3n7eEsFNOx/…
Kom maak saam ons 'n verskil! Jou tipe is belangrik vir ander ook! instagram.com/p/B3klppGlBZk/…
Kan julle raai waar ons so lekker gespeel het? instagram.com/p/B3hReERlyFx/…
1
3
Ons laaste album saam. Het jy al hierdie versamelstuk? @AfrikaansM @MusiekNou
Kry die heel laaste album van @touchofclassmus met @ruhandutoit82 as lid sommer nou. More Magic is towerkuns! Geniet gunstelinge soos To Love Somebody en Hotel California. Elke luister na dié album is 'n hoogtepunt. Besoek @MUSICA_AFRICA of klik hier: lnk.to/MoreMagic.
1
2
6
Afrikaans is Groot is ’n lewende baken van musiek - wat uit ons siel vloei en @maroelamedia 'n betroubare nuusbron. Só het @BarryPret79, vervaardiger en regisseur van #AiG, aan Maroela Media gesê. Lees meer oor die opwindende mediavennootskap hier onder. maroelamedia.co.za/goeiegoed…
3
5
15
Jou kaartjies vir #AIG2019 is gereed om gedruk of afgehaal te word. As jy die Print-at-Home opsie gekies het, moet jy aanmeld op @Computicket se webblad. Kaartjies kan ook by enige Computicket-tak gekry word. Koop nou jou kaartjies vir Do. 28 Nov. hier: https://xitter.cf/t.co/zhDhkzxMop.
4
9