Pinned Tweet
Royalties? CAPASSO of SAMRO? Wat om te doen! instagram.com/p/BppePQtnFjh/…
Musikante, as jy wil he ons moet jou story repost tag ons IN jou story 😃 @ Pretoria, South Africa instagram.com/p/Bscr2yInLpA/… – at Pretoria, South Africa
Afrikaanse ❤️ Musikante retweeted
Hier is @Mariska se nuwe musiekvideo op youtube. Dit sal jou dag #versekerseker opkikker! 🎬🎧🎭👏
youtu.be/LFvlj9_kM68
@BosveldStereo
@StarburstPromo @AlishiavanDev @SACelebTweets
@AfrMus @SAArtists @MusiekNou @jouSTERRE
@kykNETkie
SAMRO royalty advance.. Leen geld by SAMRO - how to instagram.com/p/BpCPPymHAwi/…
Afrikaanse ❤️ Musikante retweeted
#GROOTontbyt @kykNETtv Hoe is jou kind(ers) gebore en wat was die gewig?
Afrikaanse ❤️ Musikante retweeted
Kyk bietjie hierna ... EON laas Saterdag in #Weiveld
Afrikaanse ❤️ Musikante retweeted
Don't mis this week's episode of Be Your Dream on TBN in Africa, DStv Channel 343 @18:30 #BeYourDream... fb.me/2l3415RLM
Afrikaanse ❤️ Musikante retweeted
Ons kuier vanaand op KLIPHARD op @SABC2 om 7:30!! Kyk saam 👏🏻
#kliphard #sustersfilm #sabc2 @LeeScottMusic
Afrikaanse ❤️ Musikante retweeted
Geluk aan Sandra Erasmus en Nicarla Fourie julle is die wenners van die Gerhard Steyn #Ons2 geskenkpak... fb.me/11gDrbZks
Afrikaanse ❤️ Musikante retweeted
Hallo Vriende 😉
Kom kuier en geniet die aand saam met my die 2de Maart'18 vanaf 19h00 by Ebenezer's in Pomona, Kempton Park...
Hoop ek sien almal van julle daar... 🎶🎤🎶
Liefies ❤️
Bianca Goosen
Afrikaanse ❤️ Musikante retweeted
Dankie @huisgenoot ! Sien baie uit na hierdie jaar en ‘n splinternuwe album 🎉
Afrikaanse ❤️ Musikante retweeted
As jy enige "super power" kon kies, wat sal jy die graagste wil doen?
#GrootOntbyt #vakansie
@FrancoisvRens (05:30-08:30) 📻
Afrikaanse ❤️ Musikante retweeted
KYK BIETJIE HIERNA !! #@TheBeach en #Weiveld is beide rystoel vriendelik. Ons wil graag vir ons rystoel vriende n spesiale aand aanbied. Op 25 Januarie vind hierdie geleentheid by @ The Beach plaas. Mathys Roets sal optree en ons stel ook op die aand die REVA 4x4 rystoel bekend.
Afrikaanse ❤️ Musikante retweeted
Cheers 2018! As ons lesse van 2017 kan saamdra en steeds lig trap op die hoop van 2018, kan ons met nuwe krag die hierdie jaar aanpak 🖤🖤🖤
Afrikaanse ❤️ Musikante retweeted
Komende Vrydag in #Weiveld: Marcato @Marcatoband_sa
Afrikaanse ❤️ Musikante retweeted
24 Maart in #Weiveld: Dirk van der Westhuizen @Dirkvdw
Afrikaanse ❤️ Musikante retweeted
Hoe lekker lag Jaco na daai onverwagse soen!
Behind the scenes op die DONDERWOLK shoot!
☁️🌧☁️🌧🌧🌧🌧🌧🌧🌧☁️🌧🌧🌧🌧🌧🌧🌧🌧🌧🌧🌧🌧🌧
@jagermeistersa
Afrikaanse ❤️ Musikante retweeted
Replying to @Jay_du_Plessis
@Jay_du_Plessis se splinternuwe album het reeds goue status bereik. Bespreek hom nou vir ’n optrede by jou fees, funksie, skou of konsert in 2018. Skakel ons vandag by 012 751 3601 vir meer info.
Afrikaanse ❤️ Musikante retweeted
Onthou @KarlienVanJ kom Klersdorp toe 👇 xitter.cf/KarlienVanJ/status/953…






























