Wegbreek na @nkomaziprivatelodge saam met @CorneOosthuizen en die CO span. What a place… 5* Tented camp with Big 5. Right in our backyard. Only in SA 🤯
4
348
Dankie Riaan, self een van my gunstelinge.
Ek kan net nie genoeg kry van @Ruan_Josh @Franjadp en @JduPlessis se weergawe van Angels above me nie. Hoendervleis mooi!
#SingCountry
Thanks for the tweet, Country music standing strong in South Africa
Replying to @JduPlessis @Franjadp @Ruan_Josh @huisgenoot @100persentegAfr @UMGSA @CO_Productions @maroelamedia @AfrikaansM
Goeie lied. Dankie vir die deel.
Ruan Josh retweeted
Bokradio #AmptelikeTop30 met @K_C_Frick No 30 @JduPlessis @franjadp @Ruan_Josh met WWDD (What Would Dolly Do) * Nuut
Ruan Josh retweeted
Baie geluk aan @Ruan_Josh wat aangewys is as @PretoriaFM se gunsteling lied vir 2020 met PROVIDER. – at Pretoria, South Africa
Ruan Josh retweeted
Gauteng is julle reg vir die een... 250 Kaartjies binne Heartfelt Arena slegs R50 pp en Gratis buite...
@JduPlessis
@steve_hofmeyr @ArmandHofmeyr @Ruan_Josh @FranjaDuPFans @BokvanBlerkReal @Jay_du_Plessis
Boek hier: itickets.co.za/events/450380…
Ruan Josh retweeted
"Provider" by @Ruan_Josh has now surpassed 100 000 views on Youtube
Ref: youtube.com/watch?v=4oaf0mWW…
Ruan Josh retweeted
Seker dié mooiste liedjie van 2020 is @Ruan_Josh se #Provider. Welkom in #1 op die @PretoriaFM se #SATop10. Welverdiend! – at Pretoria, South Africa
Ruan Josh retweeted
"Provider" by @Ruan_Josh is currently the number 1 song at @PretoriaFM Top 10
Ref: eshashalazini.co.za/Stations…
Ruan Josh retweeted
Hierdie mag dalk net vir iemand iets beteken vanaand. Ons gaan tans deur n moeilike tyd, party trek swaarder as ander. Weet net elke liewe dag dat God ons "Provider" is. Alles sal regkom. @Ruan_Josh 👉🏻
youtu.be/4oaf0mWWsu4
Dankie ou Riaan, waardeer die mooi tweet
Behalwe dat die boodskap hierin vandag nodig was is die vertolking deur @Ruan_Josh fenomenaal. m.youtube.com/watch?feature=…
8
Ruan Josh retweeted
Wow !!!! @Ruan_Josh 🙏🙏🙏🙏🙏 hierdie nuwe musiekvideo van jou , ongelooflik mooi 🙌💙🙌💙🙌💙🙌
#Provider
@UMGMusiek
@Umusiek
youtu.be/4oaf0mWWsu4
Ruan Josh retweeted
Jou amptelike somer treffer vir 2019 is amper oppad na jou gunsteling radio stasie!!!
Luister uit van more af vir @JduPlessis se "Maak dit los!" en laat weet ons sodra jy hom hoor!
@Umusiek #gaanbos #hiersditlekker
Ruan Josh retweeted
Kan nie genoeg kry van @JduPlessis se nuwe #MaakDitLos nie! Ek dink hierdie gaan dié dansliedjie van die jaar wees. – at Pretoria, South Africa
Ruan Josh retweeted
#SPLINTERNUUT!! #MAAKDITLOS van @JduPlessis gaan die treffer wees van SOMERVAKANSIE 2019!!
Luister hier daarna. umgafrica.lnk.to/Maakditlos
Ruan Josh retweeted
Ons is baie trots om @Ruan_Josh by @UMGSA te verwelkom!! Ons is baie opgewonde oor die toekoms!!



























