WAAR AFRIKAANS EN DANS GROOT WAS #Weiveld

Pretoria, South Africa
Joined February 2015
Ons het te veel lawaai, so nou gaan ons maar braai … daar is wel iets anders om die draai! • Ons het lekker gewei, maar nou is dit verby … ons sien jou gou weer met ‘n nuwe idee! • #weiveld @ Weiveld instagram.com/p/Cd-HlKMIZg_/…
Ons hou van mense wat van Weiveld hou! Daarom kan jy ‘n FREE SHOT kry by @AtTheBeachPTA wanneer jy jou Weiveld kaartjie wys. ☎️ 071 471 6698 📧 [email protected] #WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #musiek #Afrikaans #freeshooter #freeshot
DAMES! (en here) moet nie Weiveld se kaatjie van die baan GIN & MIX special mis wei nie. Maak seker jy weet wat jy kan kry wanneer jy by Weiveld se kroeg stop om die keel ‘n bietjie nat te maak. ☎️ 071 471 6698 📧 [email protected] #WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei
2
Weiveld Wonder…Waarvan hou julle? Laat weet ons wat was jou gunstelling optrede nog ooit by Weiveld in die kommentaar. ☎️ 071 471 6698 📧 [email protected] #WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #weiveldwonder #vraag #antwoord #musiek
1
Wys jou Weiveld kaartjie by @ the Beach Bar en kry ‘n free shooter vir jou moeite! Sit dan sommer en kry ‘n lekker sundowner terwyl jy wag vir Weiveld om 7 uur oop te maak! @AtTheBeachPTA ☎️ 071 471 6698 📧 [email protected] #WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei
1
1
Kan jy die klingel van die ys hoor? Kom kuier by Weiveld en bestel ons kuier leier BRANNAS special! Bederf jouself en jou beursie met die lekker afslag op Weiveld se Olof Bergh brandewyn promosie. Jy verdien dit! ☎️ 071 471 6698 📧 [email protected] #WeiveldWeiWeer
Weiveld Wonder…Wat wil julle hoor? Ons luister graag na wat of wie julle wil hê! Laat weet ons wie julle nog op Weiveld se verhoog wil sien in die kommentaar hier onder.​ ​ ☎️ 071 471 6698​ 📧 [email protected]​ ​ #WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld
By Weiveld sal jy altyd jou mense kry! Ons is trots Afrikaans sodat jy ook trots Afrikaans kan wees. Volg ons op sosiale media om te sien wat elke naweek op ons verhoog aangaan. ​ ​☎️ 071 471 6698​ 📧 [email protected]​ ​#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd
3
Ons pizza’s is so lekker, selfs Italië is jaloers! Kom kry ‘n lekker stukkie @flavorvillepta pizza by Weiveld.​ ​☎️ 071 471 6698​ 📧 [email protected]​ ​#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #meatpizza #pizza
Dankie vir jou top-klas terugvoer Suzette! Ons mik om altyd jou verwagting verby te vat by Weiveld, kom asseblief terug en geniet weer ‘n lekker aand op ons dansvloer.​ ​☎️ 071 471 6698​ 📧 [email protected]​ ​#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld
1
5
Weiveld luister na ons mense wanneer hulle vra vir Afrikaans! Kom geniet elke naweek by Weiveld en luister na die stemme van ons nasie op ons verhoog.​ Volg ons op sosiale media om te sien wat elke naweek op ons verhoog aangaan.​ ☎️ 071 471 6698​ 📧 [email protected]
Ons het ribs en tjips! ​ Wat meer wil jy hê?​ ☎️ 071 471 6698​ 📧 [email protected]​ ​#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #ribsandfries #ribs
Ons is gesluit vir Goeie Vrydag op 15 April, maar moet nie kommer nie! Weiveld se dansvloer brand weer môre aand, Saterdag 16 April, soos dit hoort!​ ​☎️ 071 471 6698​ 📧 [email protected]​ ​#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #goodfriday
Ons waardeer jou terugvoer Debbie, baie dankie vir JOU! Ons hoop om jou gou weer by Weiveld te sien vir die fantastiese optredes wat ons kunstenaars bied.​ ☎️ 071 471 6698​ 📧 [email protected]​ ​#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue
Weiveld is Afrikaans en bly Afrikaans! Volg ons op sosiale media om te sien wat elke naweek op ons verhoog aangaan.​ ​☎️ 071 471 6698​ 📧 [email protected]​ ​#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #verhoog #show #stage #Afrikaans
1
1
Kom kry ‘n lekker koue bier en ‘n vars gemaakte hoender burger by Weiveld!​ ​☎️ 071 471 6698​ 📧 [email protected]​ ​#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #chickenburger #beer
1
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer Carien! Ons sien jou gou weer op ons dansvloer vir ‘n lekker skoffel en dip!​ ​☎️ 071 471 6698​ 📧 [email protected]​ ​#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #customerreview #review
Ons sê dankie aan ons Instagram volgers! 🥳 Ons het 10k volgelinge en voel trots! 😁 Help ons nuwe TikTik profiel te groei! Volg ons TikTok 👉 @weiveldthevenue Sien julle hierdie naweek op die Weiveld dansvloer! #WeiveldWeiWeer #KomOnsWei #Weiveld #10k #IGfollowers #tiktok
1
3
🆆🅸🅽 🆆🅸🅽 🆆🅸🅽 Buy a 750ml Olof Bergh with mix and stand a chance to WIN 4 tickets to Liefde By Die Dam worth R1,200❗ *𝘌𝘯𝘵𝘳𝘢𝘯𝘵𝘴 𝘸𝘪𝘭𝘭 𝘯𝘦𝘦𝘥 𝘵𝘰 𝘧𝘪𝘭𝘭 𝘪𝘯 𝘵𝘩𝘦𝘳𝘦 𝘯𝘢𝘮𝘦, 𝘴𝘶𝘳𝘯𝘢𝘮𝘦 𝘢𝘯𝘥 𝘦𝘮𝘢𝘪𝘭 𝘢𝘥𝘥𝘳𝘦𝘴𝘴. @distellgroup