Cindy (@CindyVenter4) header
Cindy (@CindyVenter4) profile picture

Werkende mamma, trots Afrikaans. Dans jouself dol gelukkig💃 Views are my own.

Hoofkantoor
Joined January 2020
Photo by Cindy (@CindyVenter4)Photo by Cindy (@CindyVenter4)Photo by Cindy (@CindyVenter4)Photo by Cindy (@CindyVenter4)Photo by Cindy (@CindyVenter4)Photo by Cindy (@CindyVenter4)Photo by Cindy (@CindyVenter4)
#OpReisSaamMetMia Aandag ambagslui! Gryp die geleentheid aan en bekom jou bedradingslisensie-kwalifikasie aanlyn. @MiaWil1 gesels met @CindyVenter4 oor die spesiale aanbod. Klik hier vir meer inligting: solidariteit.co.za/bedrading… Kyk die volledige video hier: youtu.be/wzaC7e73YiA
2
4
Solidariteit stel Suid-Afrika se heel 1ste ambaggilde adviesraad bekend! ⚒️ Lees meer oor wat voorlê vir dié raad. Klik hier. 👇 #Ambaggilde https://xitter.cf/t.co/vY5yQzV5FC
1
4
Beslis een van my hoogtepunte van 2021!!My missie as Ambaggilde organiseerder is om vir hier onder gewaardeerde beroep die erkenning te gee wat hulle verdien. Ons het vanaand ons heel eerste #Jouystertoekenning oorhandig aan Pieter Roux, briljante en passievolle ambagsman🏆 – at Centurion, South Africa
⚙️ Ontmoet Pieter Roux een van ons #JouYster top 10 finaliste!
1
3
👷 𝐇𝐢𝐞𝐫 𝐢𝐬 𝐨𝐧𝐬 𝐦𝐚𝐧𝐧𝐞 𝐯𝐚𝐧 𝐬𝐭𝐚𝐚𝐥! 👷 Die #JouYster top-20 is bekend! Wie gaan die gesogte titel verower? JY besluit! Stem NOU vir die beste ambagspersoon. Bepalings en voorwaardes geld. Klik hier 👉 https://xitter.cf/t.co/r1dO8yws2j
1
3
Soos ek altyd sê : Stoppit net! #StopRasmalheid – at Centurion, South Africa
⚫️#StopRasmalheid SA het APARTE regte vir APARTE rassegroepe!😡Dit is absurd en in stryd met internasionale norme. Ons KLAG aan die VN is reg! Voeg jou naam by en wys ons het publieke steun. Maak ons klag ʼn MASSAKLAG!👇solidariteit.co.za/cerd/ @SolidariDirk
2
7
Die @solidariteit Gilde vir Kommunikasie en bemarking het gaan dankie sê vir die joernaliste @maroelamedia vandag! Gelukkige Wêreld Mediavryheidsdag aan elke joernalis, saam staan ons op vir persvryheid!! @MarisaEngelbre1 @CindyVenter4 @CronjeHelgard
4
10
Dis belaglik, met ons huidige werkloosheidsyfer in SA, verkies ons regering nogsteeds om van Kubaanse Ingenieurs gebruik te maak wat ons as belastingbetalers miljoene kos! #ingenieursgilde @solidariteit solidariteit.co.za/solidarit… – at Centurion, South Africa
Gee erkenning aan die ambagsman/vrou in jou lewe!! Nomineer hulle vir die #JouYster toekenning van 2021 solidariteit.co.za/jouyster/
2
6
Is jy tussen 18 en 25 jaar oud? Dan is #JeugPro vir JOU! JeugPro is ´n intreelidmaatskap wat Solidariteit ingestel het sodat jy van die begin af teen slegs R50 per maand in die werksomgewing ondersteun kan word. Klik hier! jeug.solidariteit.co.za/jeug… @JuranvdH
1
8
5
Hou jy daarvan om met jou hande te werk; wonder jy nog altyd of jy van 'n ambagkwalifikasie sal hou? Skakel by Sol-Tech se aanlyn opedag op 18 Februarie om 17:30 in. #joutoekoms #SolTechKampus2021 #SolTechOpedag
1
In 'n tyd van onsekerheid sal ons vorentoe tree, ons skrik nie vir 'n krisis nie. #OnsSalSelf
Die netwerk van Solidariteit-gildes is een van die belangrikste instrumente om werkherstel in 2021 te bewerkstellig. Lees meer hier: https://xitter.cf/t.co/EoLtnnO5Q4
[VERKLARING] Solidariteit gaan voort met regsaksie teen ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa) nadat die maatskappy geweier het om gehoor te gee aan Solidariteit se eise. @maroelamedia @Klankkoerant @eNuus https://xitter.cf/t.co/T61AJDSMbn
2
9
Skakel in 8:10 op @PretoriaFM en luister na @MarisaEngelbre1 wanneer sy gesels oor #Kantoorkampioen2020. Ons almal het iemand saam wie ons nie ons daaglikse take kan verrig nie.
3
6
Kom kyk 11uur saam wanneer @solidariteitjeug die beurs wenners aankondig #VangGraad
This quoted post is unavailable.
1
3
#OnsSalSelf - Sol-Tech voeg vanaf 2021 ʼn splinternuwe gehalte-kwalifikasie by sy leeraanbod, ʼn ambagskwalifikasie as outo-elektrisiën! Die eerste studente vir hierdie kursus sal reeds in Februarie 2021 by die nuwe kampus in Monumentpark ontvang word. solidariteit.co.za/splintern…
Ons Bind, Beskerm en Bemagtig #gildes #Lugvaartgilde
This post is from an account that no longer exists. Learn more
1
8
As die regering ons nie wil help nie dan doen ons dit self @solhelpendehand @solidariteit #OnsSalSelf helpendehand.co.za/gemeenska…
1
5
Kom luister saam, Afrikaans moet bly! @gildes
Die konsep taalbeleid van die Regspraktisynsraad ondermyn taalvryheid in dié beroep. @HenruKruger gesels met @PretoriaFM om 17:20 oor die onderwerp en Solidariteit se standpunt. Luister gerus! @BiermanHennie @MarisaEngelbre1 @higgs_venter @CindyVenter4 @paulus_130 @solidariteit
2
Ons taal sal bly! Kom luister saam*
Kom luister gerus! #GildevirRegslui
2
8