Berrie Stoop (@B_Stoop_SA) header
Berrie Stoop (@B_Stoop_SA) profile picture

Moenie net streef om 'n bestaan te maak nie, streef daarna om 'n verskil te maak. Each one, teach one. #netwerk en #saamwerk is #slimwerk.

Pretoria, South Africa
Joined December 2012
Photo by Berrie Stoop (@B_Stoop_SA)Photo by Berrie Stoop (@B_Stoop_SA)Photo by Berrie Stoop (@B_Stoop_SA)Photo by Berrie Stoop (@B_Stoop_SA)Photo by Berrie Stoop (@B_Stoop_SA)Photo by Berrie Stoop (@B_Stoop_SA)Photo by Berrie Stoop (@B_Stoop_SA)Photo by Berrie Stoop (@B_Stoop_SA)Photo by Berrie Stoop (@B_Stoop_SA)
Berrie Stoop retweeted
Die kursus is ideaal vir regstudente wat in die fyn kuns van litigasie belangstel. Die kortkursus bestaan uit twee werkswinkels wat op 11 en 25 Februarie plaasvind. Besoek etal.akademia.ac.za/inleidin… en bespreek jou plek. #MyAkademia #Kortkursus #EtAl
2
4
223
Berrie Stoop retweeted
Akademia hou ʼn inligtingsessie op 18 Januarie waar jy die geleentheid het om meer oor ons studieopsies uit te vind. Bespreek jou sitplek hier: akademia.ac.za/inligtingsess… #MyAkademia #Nauurs #Voltyds #Nauurs
1
3
Berrie Stoop retweeted
Wil jy in 2023 BSc (Rekenaarwetenskappe) studeer? . Akademia bied die kwalifikasie op die voltydse kontakmodel aan. Besoek akademia.ac.za/bsc-rekenaarw… vir meer inligting. #Rekenaarwetenskappe #BSC
3
6
Berrie Stoop retweeted
Vandag het die kortkursus genaamd Kuns van Verkope plaasgevind. By die kursus het deelnemers, onder leiding van die kursusleier, Salomien Boshoff, geleer hoe om prakties die SPIN-raamwerk toe te pas in verskillende verkoopsituasies. #EtAl #MyAkademia
1
3
Berrie Stoop retweeted
Centurion - #FLOODING Rabie Street / John Vorster Drive / End Street via @FIRSTHELP_
79
430
200
569
🔴 DANGER: FLOODING ON RABIE & END STREETS IN CENTURION AFTER HEAVY OVERNIGHT RAIN | 📸 FIRSTHELP
69
322
82
677
Lewer jy 'n diens? Bemark jouself gratis in Afrikaans en verbreed jou kliente basis. Besoek diensnet.co.za Waarvoor wag jy? @solidariteit @BiermanHennie @paulus_130 @HenruKruger
1
9
1
15
[NEWSLETTER] Read more about @sarstax’ s new tax exemption application format in our latest Tax Practice – Highlights newsletter. (Issue 40). buff.ly/2PmZ8Jw
1
2
Lewer jy 'n diens? Bemark jouself gratis in Afrikaans en verbreed jou kliente basis. Besoek diensnet.co.za Waarvoor wag jy? @solidariteit @BiermanHennie @paulus_130 @HenruKruger
3
7
6
40
234
Welkom by #Werknet! Die grootste AFRIKAANSE werksoekportaal vir werkgewers en werksoekers. Laai jou CV op óf adverteer 'n pos op die webblad: https://xitter.cf/t.co/5jnw1umUxo en volg ons op LinkedIn (https://xitter.cf/t.co/99WDHADY6n) vir vakante poste, loopbaanadvies, internskappe en MEER!
1
9
19
Ek is ‘n mentor en deel van die #MentorMy-program. As jy tussen 18 - 25 kan jy graag deelneem hieraan! mentorskap.co.za/mentormy/?f…
1
5
8
Lindie de Beer is ʼn digitale SPESIALIS en een van JeugPro se eksklusiewe mentors. As jy ʼn mededingende voordeel in die digitale wêreld soek, skryf in vir jou mentor: https://xitter.cf/t.co/NVBdumJcoh B’s en v’s geld. #MentorMy
1
1
Dawie Beyers het 25 jaar ervaring in die regswêreld en vat nooit nee vir ʼn antwoord nie. ʼn Goeie mentorskap lê die fondasie vir loopbaansukses! Skryf in vir jou mentor: mentorskap.co.za/mentormy/ B’s en v’s geld. #MentorMy
2
1
11
TAX CHRONICLES: 291 - Estate duty: Value of assets sold Click to read the article by Prof Peter Surtees buff.ly/3psxPLz
2
4
Podlitiek: LP’s kry ‘swaar’, Clover vlug-gevaar maroelamedia.co.za/radio/pod… @podlitiek
5
8
Jy het talent! Ontsluit vandag jou loopbaan saam met ʼn kenner van jou keuse. Skryf in vir JeugPro se eksklusiewe mentorskap van vier maande. B’s en v’s geld. #MentorMy Kies ʼn meester in jou professie. Klik hier: https://xitter.cf/t.co/NVBdumJcoh
4
4