Berrie Stoop retweeted
Die kursus is ideaal vir regstudente wat in die fyn kuns van litigasie belangstel.
Die kortkursus bestaan uit twee werkswinkels wat op 11 en 25 Februarie plaasvind.
Besoek etal.akademia.ac.za/inleidin… en bespreek jou plek.
#MyAkademia #Kortkursus #EtAl
Berrie Stoop retweeted
Akademia hou ʼn inligtingsessie op 18 Januarie waar jy die geleentheid het om meer oor ons studieopsies uit te vind.
Bespreek jou sitplek hier:
akademia.ac.za/inligtingsess…
#MyAkademia #Nauurs #Voltyds #Nauurs
Berrie Stoop retweeted
Wil jy in 2023 BSc (Rekenaarwetenskappe) studeer? . Akademia bied die kwalifikasie op die voltydse kontakmodel aan. Besoek akademia.ac.za/bsc-rekenaarw… vir meer inligting.
#Rekenaarwetenskappe #BSC
Berrie Stoop retweeted
Vandag het die kortkursus genaamd Kuns van Verkope plaasgevind. By die kursus het deelnemers, onder leiding van die kursusleier, Salomien Boshoff, geleer hoe om prakties die SPIN-raamwerk toe te pas in verskillende verkoopsituasies.
#EtAl #MyAkademia
Berrie Stoop retweeted
Centurion - #FLOODING Rabie Street / John Vorster Drive / End Street via @FIRSTHELP_
Berrie Stoop retweeted
🔴 DANGER: FLOODING ON RABIE & END STREETS IN CENTURION AFTER HEAVY OVERNIGHT RAIN | 📸 FIRSTHELP
Wonder jy steeds of jy in 2022 moet studeer?
Jy het nog ʼn kans. Kom vind meer uit oor voorgraadse studies by Akademia en kry antwoorde op al jou kwelvrae.
Klik hier vir meer inligting:
akademia.ac.za/doen-aansoek/
#MyAkademia #2022studies #MyStudietuiste
Berrie Stoop retweeted
Lewer jy 'n diens?
Bemark jouself gratis in Afrikaans en verbreed jou kliente basis. Besoek diensnet.co.za Waarvoor wag jy? @solidariteit @BiermanHennie @paulus_130 @HenruKruger
Berrie Stoop retweeted
[NEWSLETTER]
Read more about @sarstax’ s new tax exemption application format in our latest Tax Practice – Highlights newsletter. (Issue 40).
buff.ly/2PmZ8Jw
Berrie Stoop retweeted
Lewer jy 'n diens?
Bemark jouself gratis in Afrikaans en verbreed jou kliente basis. Besoek diensnet.co.za Waarvoor wag jy? @solidariteit @BiermanHennie @paulus_130 @HenruKruger
Happy daddy-day my dad. Mis dad erg. instagram.com/p/CQWUwN9Fo32G…




















