Glans (@glanslewe) header
Glans (@glanslewe) profile picture

Ons vier die dinge wat die lewe laat skitter.

Pretoria, South Africa
Joined July 2016
Photo by Glans (@glanslewe)Photo by Glans (@glanslewe)Photo by Glans (@glanslewe)Photo by Glans (@glanslewe)Photo by Glans (@glanslewe)Photo by Glans (@glanslewe)Photo by Glans (@glanslewe)Photo by Glans (@glanslewe)
Help om vir honger kinders kos te gee en om die natuur te bewaar met @EarthlyTooth8 en die @500Kperday inisiatief. Belê vandag in jou eie mondhigiëne en maak 'n verskil. @StarburstPromo #ZeroWaste #EnvironmentallyFriendly #EarthlyToothpaste #500kPerDay
2
3
#Glansgeselsie: Vandag kuier ons saam met Binnelanders se @ReynardtHugo om meer uit te vind oor die man agter die roem en oor sy boek, #Soldaat. Kyk verder om meer te hoor! #glansvermaak #glansboek #glansman @CO_Productions facebook.com/glanslewe/video…
1
1
#Glansgeselsie: @Coffeesnobsband verklap vandag waar hulle verhoognaam vandaan kom en deel meer oor hulle musiekreis sover. Kyk die video om meer te hoor! #glansmusiek #glansvermaak @StarburstPromo facebook.com/glanslewe/video…
1
2
2
#Glansgeselsie: Vandag vertel @PietieBeyers ons meer oor sy rol in Wesens Film wat tans op @DStv #BoxOffice wys. Kyk die video om meer te hoor! #glansvermaak #glansfliek #glansou @StarburstPromo facebook.com/glanslewe/video…
1
1
1
#Glansgeselsie: Annaleen Van Staden, hoof van terapie by SANCA Sanpark, vertel vandag meer oor dwelmverslawing en die behandeling daarvan. Kyk dié video om meer hieroor uit te vind. #glansgesondheid #glansgees #glansvrou facebook.com/glanslewe/video…
1