Rudi Claase (@RudiClaase) header
Rudi Claase (@RudiClaase) profile picture

Passionate song writer, musician and entertainer. Available for bookings at sue@rudiclaase.com

South Africa
Joined August 2015
Photo by Rudi Claase (@RudiClaase)Photo by Rudi Claase (@RudiClaase)Photo by Rudi Claase (@RudiClaase)Photo by Rudi Claase (@RudiClaase)Photo by Rudi Claase (@RudiClaase)Photo by Rudi Claase (@RudiClaase)Photo by Rudi Claase (@RudiClaase)Photo by Rudi Claase (@RudiClaase)Photo by Rudi Claase (@RudiClaase)Photo by Rudi Claase (@RudiClaase)
Met die pragtige Almira Wilhaggen, hier kom nog hemelse musiek
1
2
134
Ek kuier môre oggend 27ste Junie saam Met @OvervaalStereo 10:15. Ek praat oor my nuutste enkelsnit #pureplaas
1
123
Die temalied vir die kleredrag groep @pureplaas in Namibië. Volle musiekvideo: youtu.be/lMlf-dSKMDY @TheNamibian @Kosmos941
119
Ek kuier vanmiddag 13:15 in studio by @FmHarties om oor my nuutse enkelsnit #pureplaas te praat.
84
Kantoor: Skakel môre oggend 9.30 in op @EkLuisterFM 90.6 in die Oos-Kaap en luister na Rudi Claase se onderhoud oor sy splinternuwe enkelsnit #pureplaas. Julle kan ook op 'n foon of rekenaar luister op die volgende skakel: luisterfm.co.za/?fbclid=IwAR…
59
Môre oggend 26 April 2023. Om 11 uur gesels @RudiClaase. Met @DippenaarEddie. Alles geen oor die Blikkiesfees so kom luister wat alles die jaar by ons fees gaan gebeur!!
1
2
175
Gelukkige Valentynsdag vir al ons luisteraars en faceboek vriende! Ons speel vanoggend so 10:15 @Angel_DeLange_ se nuwe valentysdag enkelsnit "Ek Sal My Vingers Af Baklei" by @DippenaarEddie . Skuif nader dit is beslis 'n treffer! @RudiClaase
1
1
2
255
Mosselbaai!! Ek tree Vrydag aand op by Reed Valley. Bespreek jou kaartjie by: reedvalley.com/ots/order.php… @Sfmstreek @KwelaMosselbaai @AfrikaansM @MBAdvertiser @MosselBayZA
Liewe Charlize……. Uit my pen aan jou en die duisende harte wat Afrikaans koester….R. youtu.be/79urT2sFhlc
#MovemberNovemberNamibia with @RudiClaase and CAN-partners. Kry jou kaartjies vandag nog op @WebticketsNA
1
1
1
Rudi Claase retweeted
Dogtown is blown away by the generosity of the amazingly talented Rudi Claause. He has truly helped Dogtown overcome a very difficult period with his substantial donation towards helping us save more lives. Thank you so much @RudiClaase We need more caring people like you.
2
4
13
Bespreek vandag nog jou kaartjies vir Fluweel by vtickets.co.za vir die 29ste Okt by ⁦@EmperorsPalace⁩. Kontak Suzette op 082-416-8204 om vervoer van Pretoria af te reel. ⁦@NadineNet⁩ ⁦@JduPlessis⁩ @aeswitch instagram.com/reel/CifmaqUID…
Replying to @JoBlack_music
@JoBlack_music, @NadineNet, @JduPlessis en @RudiClaase, almal op een verhoog by #ThePalaceofDreams 29 Oktober 2022 | 20h00 Theatre of Marcellus Book: vtickets.co.za/#!/ #afrikaans #musiek
1
2
2