Radio Overberg (@RadioOverberg) header
Radio Overberg (@RadioOverberg) profile picture
Bredasdorp, South Africa
Joined June 2015
Photo by Radio Overberg (@RadioOverberg)Photo by Radio Overberg (@RadioOverberg)Photo by Radio Overberg (@RadioOverberg)Photo by Radio Overberg (@RadioOverberg)Photo by Radio Overberg (@RadioOverberg)
Breyani Gospel op jou frekwensie. Goeienaand en baie welkom!!!
Goeienaand almal wat daarvan hou om bietjie op 'n Vrydagaand in die Breyani Kombuis te kuier. So 2 maande gelede het ek vir u 'n program uitgesaai wat ek sommer genoem het "Tokkel met die Snare". Na ek so... facebook.com/radiooverberg10…
Goeienaand en baie welkom by Breyani. Dis Afrika Maand en daarom het ek besluit om weer vir u hierdie program uit te saai!!! Geniet dit man. Musiek is mos sielskos!!!
Op Kloutjie by die Oor vanoggend: Toeka se Dae! Meneer Kaviaar was ook daar!
VLV plastiekprojek:Plastiek - Goed of sleg. facebook.com/746922052002242…
#VLV Plastiekprojek geanker in #Bredasdorp biblioteek.(Meer hieroor Donderdagoggend 09h30 op Kloutjie by die Oor.)
Baie dankie vir u deel wees van ons program. Seenwense vir die week!!
ALERT !!!!!!! The N1 wl be closed from 11h00 between Paarl Main Rd and Klapmuts in both directions. Electrical Cables were stolen yesterday and Escom need to replace it, over the N1. They said it will took up to 1 hour. Please use alternative routes. Greetings Kenny
Goeienaand en baie welkom by Breyani Gospel op jou frekwensie. Jou program van bemoediging en hoop. Pak u mandjie propvol vanaand.
Ons eerste segment se gaste vanaand is Nico Langeveldt en Theo Slabbert met sy Noorsvelders. Kom kuier saam met my Piet Makwas vir die lekkerste en beste Boeremusiek in die Overberg.
Luister Maandag 09h30 tot 10h00 op Kloutjie by die Oor.