Ons doen ñ lekker acoustic, storyteller vibe by die Jarr Bar in Pretoria, 6 Augustus.
Ons doen al die ou nommertjies, en vertel stories oor die jare. Gryp jou kaartjies 😄
Moses Metro Man retweeted
Hier is hy nou!! Beskikbaar op alle platforms!
electromodeza.lnk.to/Dit_Bra…
Super dankie Johan Viljoen vir die vervaardiging, Austin Hulme vir die pre-prod & saamskryf! @rogankelsey vir die master & @thehelixkid vir die ontwerp & @RachelleCrous vir die PR! @electromode
#ditbrand
SPLINTERNUWE MOSES! Vrydag 12 Augustus deel ons nuwe musiek met julle! Hier is die pre-save link vir Dit Brand!
ElectromodeZA.lnk.to/Dit_Bra…
Daar is iets aan die broei en ons is so amped om dit met julle te deel! Ons is weer volstoom aan die gang, so laat weet ons waar ons moet kom speel!
Die @merchondemandshop is hierdie Vrydag ook by die @sowaarbar 💪
Maak seker jy kry vir jou Vrydag een van hierdie outjies!
#mosesmetroman
#straatligkinders
#skelmband
Ons is terug in Pretoria, 3 Junie saam met @Straatligkindrs & Skelm by die Sowaar Bar!
















