Ja... biologie is nie kinderspeletjies nie. #JyIsGewaarsku #BoilExam
Ons praat jou taal retweeted
"fat girls shouldn't wear shorts"
IM SORRY I HAD TO GET THIS OFF MY CHEST xitter.cf/SincerelyTumblr/status…
So die ou op die treadmill langs my het groter boobs as ek. Ek weet nie vir wie dit meer akward is nie...
Hoe ek leer: 1. Maak koffie 2. Plak fotostate van 'n slim kind se notas in my skrif. 3. Good sesh. Nap time.
Sy is 18 en haar ou 27, maar as ek so na die Facebook posts kyk dink hulle pas mooi. Altwee is emosioneel 12.
As dit nie vir voog periode was nie, het 70% van die H/S kinders hul kwartaal gedruip... Want dis wanneer almal mos huiswerk doen !

