Janco✌🏼 retweeted
As die skemer kom skilder teen my muur en die son kruip weg - kom speel jou woorde tok-tokkie in my hart..
Janco✌🏼 retweeted
Oor 20 jaar as ek jou perongeluk raakloop waar jy besig is om jou droom te lewe, gaan jy dankbaar wees ek het uitgeloop toe ek het
Janco✌🏼 retweeted
"Mense moet ophou bang wees om oor die dood te praat.."
'n stukkie van my hart wat ek wou deel 👇
Janco✌🏼 retweeted
Jy is 'n gedig.
Haal asem my lief, gedigte is nie geskryf vir almal om te verstaan nie.
Janco✌🏼 retweeted
sy was getroud met die see, die maan was haar minnaar en boeke was die enigstes wat haar nog ooit werklik naak gesien het
Janco✌🏼 retweeted
Ek is die Here jou God. Ek vat jou hand. Ek sê vir jou: Moenie bang wees nie. Ek help jou. - Jesaja 41:13







