Gerhard Pretorius (@Gerhardmot) profile picture

News Reporter eNuus/eNCA - Verslaggewer, eNuus/eNCA.

Pretoria, South Africa
Joined October 2010
Photo by Gerhard Pretorius (@Gerhardmot)Photo by Gerhard Pretorius (@Gerhardmot)Photo by Gerhard Pretorius (@Gerhardmot)Photo by Gerhard Pretorius (@Gerhardmot)Photo by Gerhard Pretorius (@Gerhardmot)Photo by Gerhard Pretorius (@Gerhardmot)Photo by Gerhard Pretorius (@Gerhardmot)Photo by Gerhard Pretorius (@Gerhardmot)Photo by Gerhard Pretorius (@Gerhardmot)Photo by Gerhard Pretorius (@Gerhardmot)
Minister Angie Motshekga: alles skole in die land sal op 25 Januarie weer heropen. @eNuus
1
1
3
Da in Tshwane glo die ANC en EFF is besig met politieke vuilspel en wil doelbewus die raad laat in duie stort. Meer op @eNuus vanaand.
1
2
#AfriForum Nel: Gaan Tom Moyane privaatvervolg vir aanranding op Lerato Maila. Dit is ma van sy kleinkind. @eNuus
1
1
#AfriForum Nel: NVG het sedert 2018 nie besluit geneem oor Julius Malema se vervolging oor bedrog en korrupsie nie. Daarom moes hulle hof nader. @eNuus
Nel: Beweerde bedrog en korrupsie gaan oor On-Point Engineering en aankoop van plaas Skuilkrans @eNuus
Adv. Gerrie Nel privaatvervoligingseenheid mandamus-aansoek beteken op NVG om besluit te neem oor vervolging van EFF-leierJulius Malema oor beweerde bedrog en korrupsie. @eNuus
Minister van Polisie Bheki Cele aan die voortou met ‘n optog teen Geslagsgebaseerde geweld. Vanaand meer op @eNuus om 19.00 #SAPS
Solidariteit het lasbrief bekom wat deur balju vandag uigevoer word om op Brian Molefe se eiendom beslag te lê. @eNuus vanaand 19:00
1
14
2
40
SA Nasionale Weermag bring hulde aan soldate wat tydens VN vredesmagoperasies dood is. @eNuus vanaand om 19.00
2
1
Nog noodhulp gaan na Mosambiek na onlangse siklone. Meer op @eNuus vanaand.
Pas in 20 persone in hegtenis geneem in KZN en Gauteng vir dubbelstem in #Verkeising2019 @eNuus
2
1
4
Politici stem al van vroeg af. Hoor wat hulle en Gautengers te sê het vanaand op @eNuus oor die #Verkiesing2019
Op die vooraand van die #Verkiesing2019 is @eNuus by die Nasionale uitslagsentrum.
Cope verwelkom nuwe lede in Tshwane-Streek. Vanaand 19.00 @eNuus
Agri SA konferensie se bespreking oor transformasie in die landbousektor vannaand op @eNuus Skakel gerus in om 19.00.
1
1
Agri SA en Fidelity ADT het in vennootskap getree om misdaad op plase en in landelike gebiede te bekamp. Meer op @eNuus vannaand.
1
1
Adv. Mrwebi se hy het nog nooit generaal Mdluli ontmoet of met hom gepraat nie. Selfs nie eers oor die foon nie. #MokgoroEnquiry @eNuus
Adv Mrwebi se generaal Mdluli is, volgens sy kennis, nog nie vervolg vir enige bedrog en korrupsie aanklagte nie. Hy is in 20-14 van die saak verwyder. #MokgoroEnquiry @eNuus
Adv. Mrwebi se daar was nie genoeg bewyse teen Mdluli nie, maar het vir adv Glynnis Breytenbach toestemming gegee om die saak weer te plaas sodra daar genoegsame getuienis is. #MokgoroEnquiry @eNuus
1
1