David Brink retweeted
Replying to @StageAliveSA
Dankie vir al die research, David! "@StageAliveSA: @DavidBrinkStage @tina_kruger @filmleadinglady julle legends!!!! http://t.co/imcW67gNNg”
David Brink retweeted
Replying to @filmleadinglady
@filmleadinglady was fantasties!kom nounet uit teater! Geluk met n puik teks @tina_kruger en @DavidBrinkStage dankie vir jou "plaas insette"
David Brink retweeted
Replying to @DavidBrinkStage
David Brink retweeted
Die persoon wat vergewe is pratykeer beter af as die persoon wat vergewe word. Share gerus hierdie as jy wil! fb.me/3jMwB9YBK
David Brink retweeted
Lekker HS Zwartkop het julle geniet by vandag se show! @DavidBrinkStage @Llouwellyn
David Brink retweeted
Geluk aan Hs Martin Oosthuizen met Vuurvreters #Tienertoneel50 Vrystaat streekswenners!@DavidBrinkStage @QuintinWils
David Brink retweeted
Die wenner van die Bloemfontein-streeksfees van #Tienertoneel50 is Hoërskool Martin Oosthuizen met “Vuurvreters”. Baie geluk!!!
Wenners van @ATKVSA Tienertoneel Namibie streek, geluk Windhoek Gimnasium. @DavidBrinkStage
David Brink retweeted
So rukkie terug in Potch aangekom vir #tienertoneel50 Noordwes streeksfees wat More begin! Lekker @ZoePhoto_ @DavidBrinkStage @QuintinWils
David Brink retweeted
Geluk HS PIET POTGIETER MET 2 produksies, HS ZWARTKOP en HS RUSTENBURG wat in @ATKVSA tienertoneel finaal speel more aand!#tienertoneel50
David Brink retweeted
Top4produksies vir @ATKVSA #tienertoneel50 fiaal in Windhoek:Pvt skool Elnatan,Pro Ed Akademie,Windhoek Gimnasium en Pvt HS Walvisbaai!Geluk
Tienertoneel 50jaar vieringe in Windhoek! ATKV is legend! #Tienertoneel #Tienertoneel50 @ATKVSA @StageAliveSA
Vir almal wat dink tienertoneel stop einde Augustus!!!!!!!! instagram.com/p/d62w99vebk/
Wenners Sasolburg Streek: HS Louis Trichardt met Stemtoon! Geluk! instagram.com/p/daJ3yFPeUn/
2de plek Sasolburg streek: HS Wesvalia met Liefde, Kommapunt instagram.com/p/daJoilPeUJ/
3de plek Sasolburg streek : Helpmekaar Kollege met Skaduwee instagram.com/p/daJTOyPeTd/
Sasolburg ATKV Tienertoneel uitslae: 3de plek Helpmekaar Kollege met 'Skaduwee'. 2de Plek HS Wesvalia met 'liefde, kommapunt'.
IF YOU WANT TO BURN FAT OFF YOUR BELLY TRY tinyurl.com/n79eg5u
En Helpmekaar Kollge met Skaduwee, HS Hugenote met Weggooikinders. More aand om 17h00 in Sasolburg! #tienertoneel #lekker










