L retweeted
Voor jy met jou lys dreigemente kom, weet net dat niks my meer bang maak nie. Gaan gerus voort.
L retweeted
Goeie raad om van sekere vriende ontslae te raak is om vir hulle geld te leen - dan sien jy hulle nooit weer nie.
L retweeted
Hy was die stil enetjie met die permanente frons op sy gesig, maar saam met haar was daar min stil oomblikke en baie toe-mond glimlaggies.




