Pinned Tweet
Daar vat hy! Dis lente en RoepTV.com is nou amptelik beskikbaar regoor Suid-Afrika. Enige iemand kan inteken, of jy nou in Witbank of Worcester woon, gaan loer op roeptv.com en ontdek 'n wêreld van vermaak en verryking. #RoepTV #DieWaarheid #1September
Kom kuier saam met ons agter die skerms van Lekker!goed 🎬 Anna Carolina Alberts maak vinger-lek-lekker disse saam met bekendes. 🍗 #RoepTV #Lekkergoed #JesusSeGunsteling
bit.ly/2EbcIaO
Hierdie is gepas vir 2018 wat amper verby is 🙌 Wat is jou Vrydag Vers vandag? 📜 #VrydagVers #DeelJouVers #GodVegVirOns
💥 GOSPEL SKOUSPEL 💥 Het jy dit gemis of wil jy dit miskien weer kyk? Wel gelukkige jy! Gospel Skouspel 2018 is NOU beskikbaar op RoepTV.com 🙌 #RoepTV #GospelSkouspel #JesusChristus
Iemand word siek tydens die 'uberman' oefeninge😷 Kan jy raai wie dit is? 🤨 SLUIT NOU aan op RoepTV.com om te sien wat gebeur in Episode 4 💥 #RoepTV #NoupadFM #JouGemeenskapstasie streaming.roeptv.com/movie/n…
Moet nie vergeet om kaartjies te koop vir @GrethaWiid se eerste geselsprogram op RoepTV.com nie 🙌 Wiid Gesê? word opgeneem in 2019 en JY kan deel wees van die ateljee gehoor 🎥 Koop jou kaartjie by @iTickets.co.za #RoepTV #GrethaWiid #WiidGesê?
Is jy die kok in die huis? 👩🏽🍳 Of moet ons jou na @Carokoel verwys? 🤷♀️ Kom maak saam Lekker!goed, Bybelkos 🍇 NOU beskikbaar op die RoepTV.com platform! #RoepTV #Bybelkos #Lekker!goed
Volg die skakel om die resepte te kry 👉 facebook.com/pg/roeptv/photo…
Spring die springmielies 🍿 Gryp die gesin 👨👩👧👦 Druk die knoppie ▶️ Want dit is fliektyd saam met RoepTV.com 🎬 'Samson' is NOU beskikbaar! 🎉 #InternasionaleFliek #BybelStories #Samson streaming.roeptv.com/movie/s…
Die Here verlos ons uit moeilikhede 🙏 Vra Hom om jou te help ⭐️ Regardt praat in Ligweg oor hoe ons, ons oë op Hom moet rig 💡 #Ligweg #GodSeHuis bit.ly/2C43iwq
"Jesus het verhoudings kom moontlik maak," sê Riekert Botha in Verhoudings ❤️ Kom leer meer oor verhoudings saam met RoepTV.com. #RoepTV.com #Verhoudings
bit.ly/2oWRKUn
WEN WEN WEN 🏆 Saam met RoepTV.com en @michaelwsmith 🕺🏼Ja! Dit is reg, hy kom Suid-Afrika toe en intekenaars van RoepTV.com staan die kans om 'n GROOT prys te wen 🎉 #RoepTV #KompetisieTyd #MichaelWSmith #Gospel
Ouers! Wil jy jou kinders die weg van Jesus leer? 🙆🏻♀️ Dan laat die kleinspan saam Iesodo en sy maatjies kom speel 🌈 🕊 RoepTV bied veilige programme aan vir jou kosbaarste besittings 👫 #RoepTV #Kleinspan
bit.ly/2EgdtzI
Jy is uitgenooi na 'n kookklas, kom jy saam? 🥗 🍔 Kom leer saam met bekendes en Anna Carolina Alberts van kos wat voorkom in die Bybel. 📜 Lekker!goed, slegs beskikbaar op RoepTV.com 🤤 #RoepTV #Lekker!Goed #BybelKos
God het baie huise. Ons hart is een van hulle ❤️ Pierre praat oor God se huise in Ligweg 💡#Ligweg #GodSeHuis
Kom kyk saam met RoepTV.com die verhaal van 'Samson' 💪 Greg Kriek, ons eie Suid-Afrikaner, kan gesien word in hierdie internasionale fliek. 🇿🇦 NOU beskikbaar op RoepTV.com 🎉 #InternasionaleFliek #BybelStories #Samson
Wat is jou Vrydag Vers? ❤️ Ons deel die Waarheid en Die Woord! 💪 #RoepTV.com #VrydagVers #DeelJouVers
WAT!?! 😵 Jy het nog nie die slimboks nie? 😥Met die Android TV Slimboks kan jy jou gewone slimTV nog slimmer maak saam met RoepTV.com. 📺 Vinnige opstel, vinnige vermaak!
Die lang wag is verby! 🤩 Nou kan ons NoupadFM kry! 👨👩👧👦 Op RoepTV.com kan jy die heel eerste Afrikaanse Christelike komedie kyk 👊 #RoepTV #NoupadFM #JouGemeenskapstasies
Hoe gaan dit met jou verhoudings? 💞 @RiekertBotha is oop en eerlik in 'n oorspronklike RoepTV.com produksie, Verhoudings 👫 👨👩👧👦#RoepTV #Verhoudings
Wees 'n goeie ouer! 👩👦👦 Kom speel saam met Hermie en vriende. 🌈 Programme wat geskik is vir die kleinspan, slegs op RoepTV.com. ❤️RoepTV.com #KleinSpan















