Aan alle Oppiwa-gangers sedert 2012, wil ek graag, namens die organiseerders, ons hartlike DANK uitspreek vir al... fb.me/88MwlESYy
Oppiwa
deur Neels van Jaarsveld
Heel moelik om te beskryf
die bron van energie
Die siele kom van ver
Dis 'n... fb.me/7SU7VlLHP
Dankie dankie dankie! Feesgangers, kunstenaars en almal wat gehelp het om Oppiwa2016 'n wonderlike sukses te... fb.me/41CvCjGPQ
Replying to @kevinleoza
Gaste op Anna Davel se wa kry 'n bonus! Kevin Leo en Anna sing saam sommer so uit die vuis. @oppiwa
2
Dankie Wesvos Engineering. Waens is al reg een dag voor skedule! fb.me/2l01R88bT
Oppiwa 2016! 5-7 Februarie. Ons wag ook vir jou, @AnnaDavel ! xitter.cf/annadavel/status/69207…
Oppiwa 2016!
— Nog net 5 dae! —
Met nog net 5 dae voor Oppiwa 2016 afskop is Jacobsbaai besig om haar vere reg... fb.me/3QRUPeR18
1
Oor twee weke is Drie van die Bestes te sien by Oppiwa in Jacobsbaai. Kaartjies reeds uitverkoop!... fb.me/3CbRCV26l
Oppiwa Nuusflits!
Te danke aan wonderlike groei en ondersteunig van die afgelope 5 jaar het dit nodig geword dat... fb.me/2cpllJ0Yo
2
Ja, ons almal raak net al hoe meer opgewonde. Nog net 30 slapies!... fb.me/2CcGuF5aR



