I am supporting the #Stormers. Choose your team & @SuperSportNews1 will send you #SuperRugby updates. #SSRugby
xitter.cf/cards/hti9…
34
Ons het my Lucinda van @DieMelkterte gesels oor haar kuns met balpuntpen - opdienet.co.za/lucinda-neeth…
opdienet.co.za retweeted
In review: @endless_daze samusicscene.co.za/wp/review…
Gaan kyk @woutervdventer se nuwe musiek video, hier - opdienet.co.za/splinternuut-…
Op soek na 2 of 3 mense om by due opdienet.co.za span aan te sluit, en te help met inhoud. Tweet my vir meer inligting. RT asb!
opdienet.co.za retweeted
Replying to @steve_hofmeyr
@steve_hofmeyr baie dankie vir jou bydrae tot #Bokkies2016 dankie ook aan elke kunstenaar en luisteraar. Een vir die boeke. En nou SLAAP! – at Brackenfell, South Africa
Die Bokkie toekenning vir die Afrikaanse liedjie van die jaar gaan aan @ArnoCarstens ! #bokkies2016
Die Bokkie toekenning vir die Engelse liedjie van die jaar gaan aan @thevanillaband ! Lekker @TyanOdendal en die manne! #bokkies2016
1
Die Bokkie toekenning vir lewens lange bydrae tot Afrikaanse musiek gaan aan @steve_hofmeyr ! #bokkies2016
Die Bokkie toekenning vir die sportster van die jaar gaan aan @wernerkok1 ! #bokkies2016
1
Saam op die stage nou by #bokkies2016 is @blackbyrdza @PierreGreeffDHF @LokiRothman en die legend @ArnoCarstens
Die Bokkie toekenning vir die program van die jaar gaan aan die breakfast span, @LeLueRoode en @Wimpievds ! #bokkies2016
Die Bokkie toekenning vir sanger van die jaar gaan aan @Snotkop_Henning ! #bokkies2016
2
Die Bokkie toekenning vir omroeper van die jaar gaan aan Albertus Kotze #bokkies2016
Die Bokkie toekenning vir sangeres van die jaar gaan aan @LeahMusiekSA !! #bokkies2016
1
Die Bokkie toekenning vir radio advertensie van die jaar gaan aan Calvinia Vleis, deur @diepeer #bokkies2016
Die Bokkie toekenning vir album van die jaar gaan aan @KurtOfficial ! #bokkies2016
Weereens doen @peter2mitchell 'n great weergawe van Flower of Scotland #bokkies2016
1
Country roads word so goed begin deur @amoresangeres! #Bokkies2016
1



