Amalia (@onlyamalia) header
Amalia (@onlyamalia) profile picture

Closing this account. Follow me on @amaliakepalia

Gauteng
Joined February 2012
Ek dink my kat het bulimia. Of is dit normaal om die honde se kos alles op te vreet, dit op te gooi en na minuut vir nog kos te miaaaauuu.
"I'm not perfect but parts of me are excellent."
"Life's challenges are not supposed to paralyze you, they're supposed to help you discover who you are." -Bernice Johnson Reagon
Werk jy of rus jy op Saterdae?
Om twee ure lank vir vier hamburgers by Spur te sit en wag ... I don't think so. Ag nee dis pateties!
Prentjiemooi dag gehad danksy kosbaarste mense! Dankie julle x
Besig met uitstuur van persverklarings! Love dit ;-)
Hoe amazing is Diamond White!!! X-factor
Oud word is 'n vereiste, volwasse word is 'n keuse ...
Asseblief moenie vir my sé Facebook word 'n tweede Groupon nie. Ek sien ads het nou 'n "Get offer"-opsie! Neeeeee!!!
So bly 'n ipad en blackberry werk sonder krag anders was ek nou heeltemal verlore!
En daar gaat ons hele buurt se krag - pas voor ons Sondagmiddag-etes gaar is!
Niks so frustrerend soos 'n BlackBerry wat bly hang en reboot moet word nie!!
Só nie gereed vir inkopies op die maat van Jingle bells nie
So trots op Odelle de Wet se merkwaardige verhaal in nuwe Finesse
'n Volstruis is slim om soms eerder kop in gat te druk - baie minder stresvol ;-) ... Tot hy dit weer moet uithaal ;-)
Strategie-sessie met mymode manufacturing en dan kyk of ek my berg admin kan baasraak!
Niks so lekker soos 'n koffie-kuier by 'n lekker eetplek om die week af te skop nie
"I learn by going where I have to go."
Love die Spur maar ai! die gillende kinders sonder toesig wat heen en weer tussen ons kos en tafels deur, is nét te veel. Dalk is ek oud ;-(