As jy iemand kry wat voel oor jou soos wat jy oor hulle voel..hou vas
Baklei , gee alles
Want dis skaars
Ek sal eerder hier sit en vashou aan die idee dat jy dalk ook so baie aan my dink , as wat ek jou sê en weet jy dink nie aan my nie!
Die kak is , dit vat elke bietjie van my om jou nie te sê hoe ek regtig voel nie. Om eerlik te wees die fokken frustreer my.
Toe ek met baie onrus in my binneste sit het U vertroosting my tot rus gebring. Ps 94:19 ♥ AMEN!! Aaamenn
Sy was blou en hy ook... Altwee het dit versteek maar nogsteeds na blou gesoek
Hulle het elke dag verby mekaar geloop en nooit geweet nie.
Die beste 5 minute van my dag is wanneer ek met die groot man daar bo gesels , want dan gesels ek met die man wat my die liefste het
