Jean Oosthuizen (@jeanoost) header
Jean Oosthuizen (@jeanoost) profile picture

Vryskutjoernalis

Wes-Kaap
Joined June 2011
Photo by Jean Oosthuizen (@jeanoost)Photo by Jean Oosthuizen (@jeanoost)Photo by Jean Oosthuizen (@jeanoost)Photo by Jean Oosthuizen (@jeanoost)Photo by Jean Oosthuizen (@jeanoost)Photo by Jean Oosthuizen (@jeanoost)Photo by Jean Oosthuizen (@jeanoost)Photo by Jean Oosthuizen (@jeanoost)Photo by Jean Oosthuizen (@jeanoost)Photo by Jean Oosthuizen (@jeanoost)
Die X faktor van politiek is as @RenaldoGouws meer as 100 000 followers op X het maar skaars 100 mense maak 'n X agter sy naam op die @VFPlus se stembrief 🤣
1
34
Vryheidsfront Plus en @MulderCorn skop Moslem uit die party. facebook.com/share/v/1CLiVKM…
29
Doppers vermom geslagsgeweld as dogma open.substack.com/pub/jeanoo…
135
AfriForum en Solidariteit: die slim taalspel agter die vals volksmoord-narratief open.substack.com/pub/jeanoo…
1
139
Chaos at Bizwe poling station in Somerset-Wes where voters had to wait up to almost 8 hours in the line to vote. Scanners did not work. #ElectionWatch @ForDemocracySa
1
276
It is a tremendously educational and interesting experience to be an independent election observer during today's election in Strand @ForDemocracySa  #ElectionWatch
1
181
The first vote at my voting district. Outside, the queue is getting longer and longer at Soteria voting station in Strand Western Cape @ForDemocracySa  #ElectionWatch
1
154
My polling station opened at exactly 7 o'clock and everything went smoothly. The IEC's people are very helpful. The presiding officer is a Xhosa woman who goes out of her way to make me feel welcome and at home and the rest of her team as well. @ForDemocracySa  #ElectionWatch
1
261
Hierdie mense! Mens slaan jou hande saam. @cjrens60 @frederickmarais @acvvanwyk @NGKerk @WSKaap web.facebook.com/jeanoos/pos…
1
252
Jean Oosthuizen retweeted
"Wat sal gebeur as kinders KI gebruik om vir hulle kreatiewe opstelle en gediggies en dinge te skryf? Dit sal dalk nog ’n rukkie (’n paar jaar?) neem voordat ons uitgewers en beoordelaars van groot toekennings gefnuik kan word." @jeanoost litnet.co.za/kunsmatige-inte…
2
2
267
Die NG Kerk se ketterpolisie slaan toe op een van die kerk se teologiedosente. @cjrens60 @frederickmarais @acvvanwyk @NGKerk @WSKaap web.facebook.com/jeanoos/pos…
2
1
3
430
Jean Oosthuizen retweeted
"Suid-Afrikaners se oë is nou gerig op president Cyril Ramaphosa se volgende politieke skuiwe nadat hy Maandag daarin geslaag het om die aanslag teen sy leierskap in eie geledere te oorleef." @jeanoost @voertaal voertaal.nu/ramaphosa-en-sy-…
1
1
1
221
Jean Oosthuizen retweeted
Jean Oosthuizen: "Die skrywer met die nom de plume Deep Thought se regte naam is David Vandenheever. Hy is ’n Suid-Afrikaanse akademikus en medeprofessor in biomediese ingenieurswese aan die Mississippi State University in die VSA." @jeanoost litnet.co.za/42-die-antwoord…
1
1
217
Dis-Chem voel 'n fok vir mense in rolstoele! watkykjy.co.za/2022/10/dis-c…