jan rhaap (@janrhaap) profile picture

Musikant , liedjie skrywer en propper boerseun. Bespreek my vir vertonings by Letitia +27 82 646 0969

Joined November 2012
Photo by jan rhaap (@janrhaap)Photo by jan rhaap (@janrhaap)Photo by jan rhaap (@janrhaap)
Wat 'n lekker show in Clocolan gisteraand met die beste band ooit!! Band shows is soos braai, dis 'n moet!!
1
Skenkelpot met 'n see uitsig oor Danabaai!! En ietsie met ys!
2
jan rhaap retweeted
Replying to @janrhaap
@janrhaap @janrhaamusic video for Liefde @VonkMusiek
Replying to @janrhaap
@janrhaap het met Johannie gesels oor sy nuwe album, Laaste Kans.
Wen R30 000!! SMS "KURT DARREN" en jou naam aan 37942 om ń kans te staan!! @SonyMusicAfrica @KurtOfficial @Vrouekeur
1
8
2
Replying to @adamtasmusiek
@adamtasmusiek se nuwe album nou beskikbaar om te pre-order op iTunes! itunes.apple.com/za/album/wa… @ErnstRoets @ErnstKleinhans @BlouBulle
Nou Eksklusief op @iTunesSA , "Reën" , nuwe liedjie van @adamtasmusiek , kry joune nou en hoor dit eerste! itunes.apple.com/za/album/re…
2
8
4
Well done boys!!! Give that team a bells!! #proteas
Ek't alwee die verkeerde tekkies gekoop! Ek't nou net gaan draf en die nuwe tekkies gee my ook miltsteek!
1
1
Lekke studio tyd vanoggend saam met @TertiusHuman!! Opgewonde oor die nuwe liedjies!!
1
Die Kalahari het reen gekry en ek't 'n voorsmakie van my nuwe 2 liedjies gehoor!! #dingeloopmooi
Kallis djy's my allis!!!! Well done legend!!
Middag show in Potters, J-Bay was great! Nou word daar ernstig gele voor vanaand se show!! Die lewe is 'n lied saam @adamtasmusiek op toer!!
1
1
Ou @janrhaap het geeet dat sy naeltjie uitpop en blink van die vet soos die môre ster
1
1
Geseende Kersfees aan julle almal!! Mag die vreugde en liefde van Jesus in julle almal se lewens teenwoordig wees!!
1
Al julle sangers wat so heen en weer ry van die show na daai een.. Asb! Ry veilig? Weet ons dink aan julle elke draai wat daai wiele gee.
Die manne se beeste hier in die Kaap is so vet, hulle blink eintlik!! Ons Kalahari bees sal uitpass van opgewondenheid met al hierdie groen
@JohanPienaar Almal se opinies verskil, dis reg!! As plaasmoorde nie vir j belangrik is nie, moenie mense oordeel wat teen dit opstaan nie!
Amper oppad Hermanus toe vir vanaand se show. kaartjies kan julle bespreek op 0283161101
2
1