Lané Wilken (@il_lane) header
Lané Wilken (@il_lane) profile picture

l i e f d e v o l ♥

South Africa
Joined October 2013
Photo by Lané Wilken (@il_lane)Photo by Lané Wilken (@il_lane)Photo by Lané Wilken (@il_lane)Photo by Lané Wilken (@il_lane)Photo by Lané Wilken (@il_lane)Photo by Lané Wilken (@il_lane)Photo by Lané Wilken (@il_lane)Photo by Lané Wilken (@il_lane)Photo by Lané Wilken (@il_lane)Photo by Lané Wilken (@il_lane)
ek sweer ek probeer
2
partykeer wens ek. ek wens ek kon my mond opmaak. my mond oopmaak en praat. praat oor wat ek eintlik voel. want ek self is onseker.
1
ek is moeg vir stilbly. ek is moeg vir praat. ek is moeg vir wakker,,maar ek's doodmoeg vir slaap.
1
2
ek wens vir jou helder veldblomme en ń hart wat by joune pas. 🌸
wanneer jy sit en leer. en die waaier begin al klink of hy musiek maak. dan weet jy_jy is oor hierdie eksamen!
1
in spite of everything,,i still believe people are really good at heart anne frank
ek wil net goed genoeg voel.. dis al wat ek vra..
1
as ek al my gedagtes elke dag moes tweet.. sou twitter my verban
ek is gatvol. ja. dankie dat jy vra.
dit is nie hoe liefde werk nie dis nie hoe my liefde werk nie
meisies wat dink dis intiem om met jou kerel te slaap het duidelik nog nie saam met hom gebid nie
sal alles gee vir n kans om weer saam jou te bid
dalk moet ons meer lag en minder omgee!
1
enige iemand kan vergewe niemand kan vergeet nie
sal ek nou dadelik skree? of n bietjie later? in jou gesig
haat nie die plek nie haat die mense
so hartseer dat ons by die wereld geleer het_ dat ware geluk eintlik valse hoop is
hoe is dit moontlik dat iemand wat jou so uiters gelukkig kan maak,,na gereelde trane dryf?