teapawt
$
Hugenote Hoërskool
@hugenoteskool
Hugenote Hoërskool is geleë in Wellington. Besoek gerus ons webtuiste by http://t.co/AKcxYPEKIB
Joined April 2013
Tweets
5
Following
11
Followers
224
Likes
0
Tweets
All
Posts
Sort by
Most recent
Popular
Tweets & Replies
Reposts
Media
Search
Hugenote Hoërskool
@hugenoteskool
16 Apr 2013
Baie geluk aan Heinrich Portwig wat gekies is as deel van die Boland 0/18A hokkiespan.
Translate post
2
Hugenote Hoërskool
@hugenoteskool
16 Apr 2013
Arrie van der Schyf behaal ‘n 2de plek tydens die Biathle-byeenkoms wat op die 13de April plaasgevind het. Baie geluk Arrie.
Translate post
1
Hugenote Hoërskool
@hugenoteskool
12 Apr 2013
Sterkte aan al die seuns wat deelneem aan Boland Rugbyproewe.
Translate post
Hugenote Hoërskool
@hugenoteskool
12 Apr 2013
Biathle Byeenkoms by Paul Roos Sterkte aan Arrie van der Schyf wat Saterdag aan die byeenkoms gaan deelneem.
Translate post
Hugenote Hoërskool
@hugenoteskool
12 Apr 2013
Sterkte almal wat die naweek deelneem aan die eerste rondte van die ATKV Redenaarskompetisie.
Translate post
Load more