. (@fxkjou) header
. (@fxkjou) profile picture
Joined July 2014
Photo by . (@fxkjou)Photo by . (@fxkjou)Photo by . (@fxkjou)
Almal vind liefde ek kan nie eers my sokkies vind nie
14
8
Wiskunde môre Alge-nah
3
3
Die slegste leuens is die wat jy jouself vertel
17
14
Word eers gebreek Om te weet waarvan jy gemaak is
18
12
Oorbegin is nie noodwendig die antwoord nie
24
16
.....en, skiet my. Ons generasie maak my naar
1
3
5
“@Neonboog: AFRIKAANSE ACCOUNT STARTER PACK: xitter.cf/Neonboog/status/542040…” OMYFOK dis akkuraat👌
Die woord jammer is soos 'n hoer, word net gebruik vir die lekker daarvan.
37
30
As maandag skoene was sou hulle crocs wees
17
8
jy was nooit die moeite werd nie, vriend.
1
2
@sewendebrander ek soek eendag n man soos jy. almal mag maar sekondeer.
1
1
Dis hoekom ek TRUST ISSUES het xitter.cf/CHlLDHOODRUINER/status…
Ek gee nie om as ek alleen is nie, ek wil net nie alleen voel nie.
21
23
"Ek soek ons, net ons. Dit alles, met jou, net jy."
25
13
Wat sit jou af Eskom
2
4