Die Pos (@diepos) header
Die Pos (@diepos) profile picture

Newspaper

Bela-Bela and nearby towns
Joined July 2012
What's is going on here?
85
Stem nóú vir jou 'Dorp van die Jaar'. Modimolle is vanjaar een van die streekfinaliste in KykNet se Kwêla Dorp van die Jaar-kompetisie. Besoek Die Pos se webtuiste, diepos.co.za, vir meer inligting.
91
PLAASLIKE NUUS: BELA-BELA | TOERISME | Mel Meyer vermaak gaste met sy tromspel tydens die Vriende van die Bosveld-geselligheid by Forever Resorts Warmbaths.
62
PLAASLIKE NUUS: BELA-BELA | MISDAAD | ’n Vermeende kabeldief is op Vrydag 15 Maart in die sitvlak gekwes na hy vermoedelik by ’n Bela-Bela-inwoner se motorhuis ingebreek het. Op die video kan gesien word hoe die verdagte vroegoggend deur die ambulans weggeneem word.
1
56
LOCAL NEWS: CRIME | MODIMOLLE | The Modimolle-Mookgophong Municipality is cracking down on those who steal electricity. Also see citizen.co.za/die-pos/news-h…
1
65
LOCAL NEWS: SPORT | MOOKGOPHONG | Bushveld Interhigh: Pule Sebolae, a learner from Hoërskool Warmbad has set a new record on Saturday 24 February at Hoërskool Hans Strijdom. #pulesebolae #bosveldinterhoër
51
MISDAAD: MODIMOLLE | Beweerde 'vakansiekaper' in hof ná Valke glo voete sleep. Beriggewing: Ronél van Jaarsveld (Die Pos) #FrancoisSwart #francoisswartvakansie #afriforumfrancoisswart
38
PLAASLIKE NUUS | Blou Bulle kom Bosveld toe! ’n Professionele rugbywedstryd word vir die eerste keer in Modimolle aangebied wanneer die Vodacom Bulls XV in ’n opwarm wedstryd teen die Valke op Vrydagaand, 16 Februarie te staan kom op die rugbyveld van Hoërskool Nylstroom.
88
Warries celebrate after matric results | Hoërskool Warmbad grade 12 learners of 2023 have their say after obtaining their matric results: Mpho Mashiane has this to say ...
1
67
Warries celebrate after matric results | Hoërskool Warmbad grade 12 learners of 2023 have their say after obtaining their matric results: Thapelo Mophuting has this to say ...
2
52