Pierre Rossouw (@diepeer) header
Pierre Rossouw (@diepeer) profile picture

Sanger / Liedjieskrywer

Kaapstad
Joined May 2009
Working on a Piano Version of #BradleyCooper and @ladygaga #Shallow. On Spotify and other platforms soon.
1
3
7
Moes hom net opneem. Hierdie is die song wat altyd versoek word... AS daar n kind by die show is... :) youtu.be/iCIqTZ4VHvQ
1
en die wenner is... Dankie julle... Hierdie outjie sal dan volgende Radio toe... youtube.com/watch?v=YLd7R4Jn…
Hier is 'Sag Slaap' Dis die ander lied wat ek oorweeg om vry te stel. Watter een kies jy tussen hom en 'Huis van Kaarte'? Hoor graag van julle!! YouTube Link: youtu.be/YLd7R4Jn-xU facebook.com/diePEER/videos/…
1
1
3
Pierre Rossouw - Sag slaap (Audio): youtu.be/YLd7R4Jn-xU?a via @YouTube
1
Ek moet besluit watter lied ek volgende gaan vrystel. Wat dink julle van hierdie een? YouTube: youtu.be/Ffk-I9fG374 #HuisVanKaarte facebook.com/diePEER/videos/…
1
2
Pierre Rossouw - Huis van Kaarte (Lirieke Video): youtu.be/Ffk-I9fG374?a via @YouTube
2
Sterredans het sy eerste nommer 1 plek gekry laas week. Hier is hy as jy nog nie gehoor het nie. Hy klim lekker op die ander stasies ook. Vra hom gerus aan by jou gunsteling stasie. :) youtube.com/watch?v=cSQAOarn…
1
1
Hey Julle Sterredans is nou na alle Radio stasies gestuur landswyd, vra jou gunsteling stasie om hom te speel. Hier is hy. Dit sal jou n goeie idee gee van wat gebeur met my nuwe CD, so as jy hom nog nie geluister het nie, gee... youtube.com/watch?v=cSQAOarn…
1
2
4