Wit en bruin voorstedelike kiesers gaan grootliks in die plaaslike verkiesing besluit of die DA sy volstrekte meerderheid in Kaapstad behou en koalisies in Tshwane en Johannesburg lei. Van die land se topontleders kyk in die kristalbal.
#Election #Verkiesing #Politiek
Dié wensprys vir lesers ter waarde van R50 000 sluit onder meer in: ’n kajuit vir twee, kaartjies vir alle vertonings en etes. Om deel te neem, kry jou uitgawe van Die Papier.
📰 Kry jou eksemplaar Vrydag landwyd op die rakke
#DiePapier #NetVirJou #ArtsandCulture #Wen
Bertha le Roux-Wahl is eersdaags te sien in die sepie Diepe Waters, en Kate Roothman is die nuwe aanbieder van Boer Soek ’n Vrou. Die aktrises het met Die Papier gepraat.
📰 Kry jou eksemplaar Vrydag landwyd
#DiePapier #NuusInAfrikaans #NetVirJou #Vermaak #Drama
Drankprobleme in Suid-Afrikaanse rugbyspanne is ’n werklikheid. Tog is daar dalk minder spelers betrokke as wat jy dink. Ons praat omvattend met rugbyleiers en sportkenners oor dié probleem.
📰 Kry jou eksemplaar Vrydag landwyd
#DiePapier #NetVirJou #Rugby #Drinkingproblems
Hier is die hoofnuus wat vandag, 22 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportwêreld en oorsee plaasgevind het: novanews.co.za/diepapier/van…
Só beplan die Bok-vroue om Ierland te troef: novanews.co.za/diepapier/so-…
KYK: Sacha Feinberg-Mngomezulu se mikrofoon vang alles by Stormers-oefening op: novanews.co.za/diepapier/kyk…
Die WAT se woord van die week: novanews.co.za/diepapier/die…
Oogpunt: ‘Deeltydse’ Mashaba moet uit: novanews.co.za/diepapier/oog…
Hyron Andrews se skielike dood in Frankryk skok familie, sportgemeenskap: novanews.co.za/diepapier/hyr…
Stormers-lostrio dalk VRK se beste?: novanews.co.za/diepapier/sto…
KYK: Boere praat oor plaasveiligheid en ander uitdagings: novanews.co.za/diepapier/kyk…
Hier is die hoofnuus wat vandag, 21 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportwêreld en oorsee plaasgevind het: novanews.co.za/diepapier/van…
Pead en Muller begin in Stormers-span wat met Scarlets kragte meet: novanews.co.za/diepapier/pea…
‘Boer soek ’n vrou’: Dís die nuwe aanbieder: novanews.co.za/diepapier/boe…
Ramaphosa waarsku SA moet voorberei op moontlike verlies van VSA-handelsooreenkoms: novanews.co.za/diepapier/ram…
Wanneer is die lewe belangriker as rugby? Moes die Lions ooit gespeel het?: novanews.co.za/diepapier/wan…
DA sê Tshwane-burgemeester moet bedank oor Bronkhorstspruit-waterkrisis: novanews.co.za/diepapier/da-…
‘Wat ’n ma moet weet’: Rachel Kolisi en Natasha Joubert maak hart oop oor moederskap: novanews.co.za/diepapier/wat…
Ramaphosa sê regering se hantering van Covid-19 goed, maar erken PPE’s was ’n kopseer: novanews.co.za/diepapier/ram…




