Corne Schamrel (@corneschamrel) header
Corne Schamrel (@corneschamrel) profile picture
Polokwane, South Africa
Joined December 2011
Photo by Corne Schamrel (@corneschamrel)Photo by Corne Schamrel (@corneschamrel)Photo by Corne Schamrel (@corneschamrel)
@Demileecious Jy was amazing gisteraand by die NADA bussinessman of the year! Dankie vir die pic vir my dogtertjie
Corne Schamrel retweeted
Die oordeel sade wat so welig gesaai word, kom op in jou eie tuin. Nie in die tuin van die persoon wat jy so veroordeel nie. Moenie oordeel.
3
15
42
Well done @RoleneStrauss! Made us all proud is SA with the Miss World title! So excited....... You deserve it!
@DewaldWasserfal @AfrIsGroot was awesome Dewald. So bly jy was deel van dit die jaar. Ek dink dit is nou n perfekte groep. :)
@ReynardtHugo Jippee!Dinge begin na n punt beweeg!Sou nie nog 6 maande kon wag.Hulle beter jou vinnig gaan haal. Los asb vir Sara daar : )
@ReynardtHugo dit is tyd dat ons jou weer op kyknet sien in binnelanders!
@ReynardtHugo julle was amazing..dink n hele paar girls kon nie slaap gisteraand (hehe) min sangers sing so mooi live! Awesomeness!!
Replying to @rila__melt
@LianieMay besig om Platteland te kyk,wow jy speel jou rol amazing! Jy is awesome.