Casper Buys retweeted
Gister saam met @casper_buys het ons vir @DeonGroot ontmoet! Dit wat 'n mooi mens van binne en buite!
Casper Buys retweeted
Hy was Dinsdag by ons @JoshuaNaDieReen saam met @casper_buys Altyd lekker om die man agter die stem te leer ken!
Casper Buys retweeted
Dankie @BosveldStereo vir die lekker onderhoud gister. @StarburstPromo @Fines4u @SACelebTweets @sa_artists
Ek het gister een van my gunstellinge ontmoet. Die nederigste, vriendelikste en coolste dude ooit. @JoshuaNaDieReen #InsperasieGalore!
1
1
Well done met #EintlikNogalBaie manne! @1925band. Ek sien uit vir nog goeie musiek.
Casper Buys retweeted
Vandag om 11 uur kom kuier @DeonGroot vir ons in die ateljee saam met @casper_buys Kom ontmoet saam met ons vir Deon
Casper Buys retweeted
Vandag om 11 uur kuier @JoshuaNaDieReen saam met @casper_buys in die ateljee! Moenie dit mis nie! @StarburstPromo
Casper Buys retweeted
BREAKING: We are officially the largest political party in Tshwane!
DA: 43.10%
ANC: 41.48%
#KhulaDA
Casper Buys retweeted
Baie geluk aan @Wynand_Delport van @Anders_Orkes met jou verjaarsdag vandag! Ons wens jou net die beste toe!
Casper Buys retweeted
ANC faces worst election losses since apartheid dlvr.it/LykJVV
Casper Buys retweeted
Baie dankie vir 'n lekker Afrikaanse #Top20 saam met my, @casper_buys. Tot volgende keer!
Casper Buys retweeted
Hallo hallo hallo! @casper_buys is vandag agter die stuur van die #top20 tussen 10 en 12. Skakel in en luister saam. #lekkerlekker
Daai 2 is ongelooflik talentvol! 😱. #DieVentertjies #WikkelVingers xitter.cf/bosveldstereo/status/7…
Kyk hoe lekker kuier die Ventertjies by @casper_buys in die ateljee
Casper Buys retweeted
Replying to @BosveldStereo @casper_buys
Al te lekker !! Twee baie talentvolle dogters daai #Ventertjies
Kom kom kom waarvoor wag jy!? @BosveldStereo is nou die plek om te wees. Ek is hier tot 9uur. en ek hou jou op hoogte van die rugby #Bulls
Casper Buys retweeted
Replying to @casper_buys
@casper_buys doen vanoggend die "graveyard shift" van 1-5. Wie is nog wakker? En hoekom? #HartVanGoud
















