unknown retweeted
So you were never a saint and I loved in shades of wrong - we learned to live with the pain, mosaic broken hearts.
unknown retweeted
“It turned out I had always been a smoker. I just hadn’t had any cigarettes.” @Sjarne
unknown retweeted
Weet jy wat vang my die meeste, ek kan alles onthou van jou, maar niks van ons nie.
unknown retweeted
Moet my nie vertel wat hulle oor my gesê het nie, vertel my hoekom hulle so gemaklik was om dit vir jou te sê.
unknown retweeted
Vergeet van pick up lines, ons benodig break up lines, soos : "Is dit warm hier binne of is ons verhouding besig om my te versmoor?"
unknown retweeted
Niks het verander nie. Ek was alweer die dom een. Ek was die meisie wat nooit kon verstaan wat sy vir mense was nie.











