ADAM retweeted
WATCH; The interview with @adamgroep #MackRapapaliNights #onthecouch on @jacarandafm
jacarandafm.com/shows/workzo…
ADAM retweeted
🎅🎄 Ons kan nou skaars wag vir Kersfees ná die video van @KyleGrantSinger: bit.ly/2rU3lIE
#GrownUpChristmasList @StarburstPromo
ADAM retweeted
Replying to @Here4ItAllLamb
@KyleGrantSinger Grown-Up Christmas list se musiekvideo nuuskurig gaan loer gerus: youtu.be/1ByG6lG-_UU
ADAM retweeted
Onthou @adamgroep is nog beskikbaar vir optredes tot einde 2019 so spring gou as jy wil he hulle moet vir oulaas by jou venue of dorp kom kuier!
ADAM retweeted
‘Gospel Klanke - Kyle Grant Gesels Met Rudi Muller En Alta Strauss (01 - 09 - 19)’ on #SoundCloud #np soundcloud.com/lekkerfm/gosp…
ADAM retweeted
Very sad news that Adam will be bidding farewell to their performing era as a group! They can still be booked until end 2019. Thank you for the music @adamgroep and the loads and loads of entertainment through the years !
ADAM retweeted
Replying to @adamgroep
@adamgroep is op 29 Aug by Die Blou Hond in Pretoria te sien vanaf 21:00. Kaartjies is R180pp & is beskikbaar op casatoscana.co.za Jy kan selfs 30% afslag geniet op akkommodasie as jy die aand van die vertoning by Casa Toscana oornag. Maak 'n aand daarvan & kom kuier saam!
ADAM retweeted
Hierdie Donderdag kuier @adamgroep by die Letaba Skou in Tzaneen vanaf 19:30. Jy kan ook uitsien na kunstenaars soos Kurt Darren en Pieter Smith. Kaartjies is beskikbaar by die hekke en is slegs R90 per volwassene en R40 per kind onder 13jaar. Mis en mis uit.
ADAM retweeted
Kom kuier saam met die talentvolle groep @adamgroep hierdie Saterdag by die Ventersdorp Gekombineerde Skool vanaf 19:00. Kaartjies is net R100pp. Daar is selfs ‘n Golden Boma ervaring wat ‘n biltongmandjie en persoonlike kelner insluit. Hekke maak reeds 17:00 oop. Sien jou daar!
ADAM retweeted
Die Foyer Produksies is elke jaar ‘n hoogtepunt en hierdie jaar is @adamgroep deel van die program. Hulle deel more- en Woensdagaand die verhoog saam met verskeie skoolkore by die NG Kerk Suiderlig in Krugersdorp. Hierdie twee aande beloof om onvergeetlik te wees.
ADAM retweeted
Replying to @toksvdl
@toksvdl Thanks Tokka! It was a great show on 144 #DSTV. Really enjoyed @adamgroep and the #JohnnyClegg tribute. Blessings to all. #AfricaSunsets
ADAM retweeted
Vanaand kuier die manne van @adamgroep op TOKS & TJOPS vanaf 20:00 regstreeks net op kykNET DSTV-kanaal 144. Skakel gerus in! #tv #music #interviews #livetv #afrikaans
ADAM retweeted
Replying to @adamgroep
@adamgroep is bekend vir treffers soos Kasteel, Hoogtevrees, Sê My & nog vele meer. Op 29 Aug is hierdie drie manne te sien by Die Blou Hond in Pretoria met ‘n vertoning om oud en jonk weg te blaas. Kry nou jou kaartjies teen slegs R180pp. Skakel 012 348 8820 vir meer inligting.
Kom kuier saam met ons hierdie Sondag by @montanaFmarket !! Sien julle daar @CO_Productions @StarburstPromo @KyleGrantSinger @Reynardthugo
Ons kom kuier weer in Pretoria!! Maak seker jy kry jou kaartjie vir ons show by die @DieBlouHondTuis @CO_Productions #newshow #adambandsa @KyleGrantSinger @Reynardthugo
ADAM retweeted
As jy in Vereeniging & omliggende omgewing woon kan jy uitsien na 'n onvergeetlike kuier saam met @adamgroep op 20 Julie by Barnyard Vereeniging vanaf 20:00. Kaartjies is net R120pp & is beskikbaar aanlyn by barnyardvereeniging.co.za Bring jou vriende & kom geniet die aand!
ADAM retweeted
Nie een nie, maar twee lekker videos op #KRAAKVARS moreaand tussen 19:30 & 20:00. Watter een sien jy meeste na uit? @Andre_Schwartz vs @adamgroep #kykNETNOU!



























