Trump was never on your side, idiots.
Insulting people who are voting for the ANC or DA ayizuninceda tu, go be loud there by the polls #LocalGovernmentElections2026
Die Trump-administrasie het aangekondig dat Suid-Afrika vanaf 2027 nie meer toegang tot voorkeurhandelsvoordele ingevolge die Amerikaanse AGOA-ooreenkoms sal hê nie.
Die besluit volg te midde van toenemende kommer oor onder meer korrupsie, handelsbeperkings en streeksveiligheid.
AfriForum hou @PresidencyZA, @CyrilRamaphosa en ander ANC-leiers in die regering direk verantwoordelik vir Suid-Afrika se uitsluiting uit AGOA.













