
Kom kuier saam met @amorersg en @eloisecupido soos hulle gesels oor die kinkels en die kabels wat die lewe interessant maak. Pasgemaak deur @BrightRockZA.
South Africa
Joined July 2015
- Tweets361
- Following142
- Followers359
- Likes131
In die laaste episode van hierdie seisoen @EloiseCupido vind dan uit hoe om ’n behendige ouer vir uitruilstudente te wees. Onthou ons heruitsendings op Woensdae om 17:30 en 00:00, Vrydae om 13:00, Saterdae om 17:30, Sondae om 17:30 en 02:00 op @kykNETtv @BrightRockZA
In die laaste episode van hierdie seisoen @Amorersg gesels met die Springbok-legende Chester Williams. Onthou ons heruitsendings op Woensdae om 17:30 en 00:00, Vrydae om 13:00, Saterdae om 17:30, Sondae om 17:30 en 02:00 op @kykNETtv @BrightRockZA
Dan sien @EloiseCupido hoe perde se stille waardigheid kinders met spesiale behoeftes se lewens, en gesondheid, verander. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv @BrightRockZA #LoveChange
@VeranderDinge bekyk ook die moontlike struikelblokke wat mense uitdaag wanneer hulle met iemand van ’n ander kultuur trou. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv #LoveChange
Daarna kry ons raad oor die hindernisse van huis-deel, en @EloiseCupido gaan loer in by ’n rehabilitasiesentrum vir aasvoëls – die aarde se anti-helde. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv @BrightRockZA #LoveChange
Vanannd op @VeranderDinge @MarianneThamm, die spitsvondige joernalis en skrywer, gesels met @Amorersg oor haar lewe en die liefde wat sy vir Afrika koester. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv @BrightRockZA #LoveChange
As jy gisteraand se episode van VeranderDinge misgeloop het. Onthou ons heruitsendings op Woensdae om 17:30 en 00:00, Vrydae om 13:00, Saterdae om 17:30, Sondae om 17:30 en 02:00. @Amorersg, @EloiseCupido @BrightRockZA #LoveChange
VeranderDinge retweeted
Die brief wat Madiba vir PJ POWERS uit die tronk geskryf het.
youtu.be/heQYbhVYu9s
@PJPowers1 @VeranderDinge @BrightRockZA
VeranderDinge retweeted
PJ POWERS oor hoe sy teen haar alkoholisme geveg het. youtu.be/VscMmnh-dHA
@PJPowers1 #LoveChange @VeranderDinge @BrightRockZA
Hierdie week kuier ons by die veelsydige akteur @opperman_frank. Skakel Donderdag in op @kykNETtv @Amorersg @EloiseCupido
Al ooit gewonder hoe “crowdfunding” – oftewel, skarefinansiering – werk? @Amorersg klop by ʼn deskundige aan om meer daaroor te leer. Kyk die episode vanaand om 18:00 op kykNET. @BrightRockZA - die lewensdekking wat verander soos jou lewe verander. #LoveChange
Vanaand @Amorersg lê besoek af by bekroonde skrywer en radio-omroeper, @RediTlhabi, vir ʼn heerlike geselsie oor haar loopbaan, gesinslewe en meer. Kyk die episode om 18:00 op @kykNETtv
VeranderDinge retweeted
Wishing you a bright Valentine’s Day! Sean O’ Connor has a special ritual on this day of love, celebrated worldwide. It involves listening to the radio and hearing the countless dedications of love sent in by the public. Read the story here: bit.ly/2S2vAMp #LoveChange
Hierdie week op @kykNETtv, @VeranderDinge lê besoek af by bekroonde skrywer en radio-omroeper, @RediTlhabi, vir ʼn heerlike geselsie oor haar loopbaan, gesinslewe en meer. #LoveChange Pasgemaak deur @BrightRockZA die lewensdekking wat verander soos jou lewe verander.
VeranderDinge retweeted
Regstelling, Josie Borain vanaand om 6nm op @kykNETtv @VeranderDinge @BrightRockZA @EloiseCupido
Vanaand @Amorersg vertoef in die geselskap van Suid-Afrika se eerste supermodel, Josie Borain, en kyk terug oor haar loopbaan in die mode-wêreld. Kom gesels vanaand saam met @Amorersg en @EloiseCupido 18:00 op @kykNETtv
In die jongste aflewering @kykNETtv het @Amorersg lag-lag besoek afgelê by komediant, @JasonGoliath. @EloiseCupido het uit te vind presies wat die onlangse hofbeslissing oor dagga beteken. ʼn vindingryke kunstenaar het ons gewys hoe jou slenter-sandale kleurvol herwin kan word.
VeranderDinge retweeted
En ek gesels met Jacques Pauw. Ons vind ook uit hoe jy jou kind waardes kan leer.
Wie is lus vir 'n bietjie VeranderDinge met @Amorersg @EloiseCupido? Nog net 'n paar slapies!
As jy 'n episode van VeranderDinge misgeloop het. Onthou ons heruitsendings op Woensdae om 17:30 en 00:00, Vrydae om 13:00, Saterdae om 17:30, Sondae om 17:30 en 02:00. #LoveChange
Wie is lus vir 'n bietjie VeranderDinge met @Amorersg @EloiseCupido? Nog net 'n paar slapies!
As jy 'n episode van VeranderDinge misgeloop het. Onthou ons heruitsendings op Woensdae om 17:30 en 00:00, Vrydae om 13:00, Saterdae om 17:30, Sondae om 17:30 en 02:00. #LoveChange
Verslaggewer @Jaqqs se omstrede boek oor staatskaping het rekordverkope behaal. VeranderDinge en @Amorersg gaan vind meer uit oor die man agter die koerantopskrifte. Skakel in 18:00 op kykNET - #LoveChange @BrightRockZA










